Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

10 medesterre wat die skerm aan die brand speel

$
0
0

Ons kan enige tyd in ’n epiese liefdesverhaal verlore raak, en dié sterre het ons beslis op die silwerdoek oortuig hulle is sielsgenote. Hier is ons 10 gunsteling-fliekpaartjies:

Ansel Elgort en Shailene Woodley — The Fault In Our Stars

Dit breek ons hart om net aan Hazel en Gus te dink.

Ashley Benson en Tyler Blackburn — Pretty Little Liars

Caleb en Hanna hoort bymekaar soos vis en slaptjips.

Shailene Woodley en Theo James — Divergent

Hul verbode liefde is ongelooflik roerend. Jammer, Bella en Edward.

Andrew Garfield en Emma Stone — The Amazing Spider-Man

Dié tweetjies het so lekker saamgespeel dat hulle in die regte lewe ’n paartjie geword het.

Lucy Hale en Ian Harding — Pretty Little Liars

Aria probeer wegbly, maar mnr. Fitz sal altyd haar hart vinniger laat klop.

Nina Dobrev en Ian Somerhalder — The Vampire Diaries

Hulle het nou wel in die regte lewe uitgemaak, maar die vonk tussen Damon en Elena sal nooit geblus word nie.

Josh Hutcherson en Jennifer Lawrence – The Hunger Games-fliekreeks

Wanneer gaan Katniss besef sy en Peeta is bedoel vir mekaar?

Haley Ramm en Gracie Dzienny — Chasing Life

Die aantrekkingskrag tussen Greer en Brenna is omtrent elektries!

Laura Marano en Ross Lynch — Austin & Ally

Dié twee moet nou ophou rondtrap en net hul gevoelens teenoor mekaar erken.

Darren Criss en Chris Colfer — Glee

Blaine en Kurt se aan-af-verhouding sal altyd een van ons gunstelinge bly.

- Edna Isaacs

Bron: j-14.com


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>