Kyk wie verjaar saam met jou
Beyoncé (33), sangeres Tenzing Trainor (13), akteur Max Greenfield (34), akteur Carter Jenkins (23), akteur
View ArticleTaylor Swift weet alles van die liefde
Dié meisie ken van liefde. Dis asof die lirieke van haar liedjies die klankbaan van jou lewe weerspieël – van elke traan wat jy al oor ’n ou gestort het tot die perfekte dag saam met jou nuwe kêrel....
View ArticleJimmy Nevis reik musiekvideo uit
Hier’s hy weer! Die plaaslike musikant Jimmy Nevis (21) is terug met ’n splinternuwe musiekvideo vir sy nuutste liedjie, Misscato. Lyk die meisie in die video bekend? Wel, sy behoort. Die 24-jarige...
View ArticleHet jy geweet?
Otters het ’n geheime buidel waarin hulle hul gunstelingklippie kan berg.
View ArticleWie het dit gesê?
Om jou privaat lewe so privaat moontlik te hou is die slimste ding wat ’n mens kan doen. – Kate Mara
View ArticleJou sterre vir 4 September 2014
Sterre met Arthur Bowman #487254687 / gettyimages.com VERJAARDAGVERSLAG: Dit gaan ’n besige jaar wees; jy gaan dinge doen wat jy nie gewoonlik doen nie en plekke besoek wat jy nie gewoonlik besoek nie....
View ArticleMarokkaanse hoenderpotpastei
Bros deeg oor ’n heerlike, romerige hoendervulsel. Hierdie gereg bevat net die regte balans Marokkaanse geure; moet dus nie in die versoeking kom om enige bestanddele weg te laat nie. Genoeg vir 6...
View ArticleVyfjarige meisie in draaiende wasmasjien vasgekeer
#169982509 / gettyimages.com ’n Vyfjarige meisie is Woensdag gehospitaliseer nadat sy by ’n wassery verskeie minute in ’n wasmasjien vasgekeer is en teen ’n hoë spoed getol het, sê polisie. Die meisie...
View ArticleMalaysia Airlines hernoem emmerlys-promosiekompetisie
Malaysia Airlines het ’n promosiekompetisie hernoem waarin mense gevra word wat alles op hul emmerlys is, nadat hulle erken het dit is onvanpas weens die twee dodelike rampe wat dié diens die afgelope...
View ArticleVW kikker Polo Vivo op
Volkswagen se Polo Vivo, wat al sedert 2010 as dié vervaardiger se intreevlak-modelreeks te koop is, het ’n verjonging ondergaan. .post-slider-container .psc-slider-pagination li a {border-color:...
View ArticleWat om die naweek te kyk
Vrydag Under Siege e.tv 20:30 Steven Seagal is sjef op ’n oorlogskip met ’n verskil: Hy is ook ’n voormalige elite-soldaat in die Amerikaanse vloot en hy gaan behoorlik afreken met terroriste wat die...
View ArticleVyf feite wat jy dalk nie van Joan Rivers geweet het nie
#157270375 / gettyimages.com 1. Haar regte naam was Joan Alexandra Molinsky Sy is op 8 Junie 1933 gebore in Brooklyn, New York. Haar ouers was Joods-Russiese immigrante, en haar pa, ’n dokter,...
View ArticleStok-roosterkoek
Genoeg vir 4 mense Bereiding: 20-30 minute Gaarmaaktyd: 10-15 minute 250 ml (1 k) koekmeel 5 ml (1 t) bakpoeier 5 ml (1 t) sout 15 ml (1 e) margarien 125 ml (½ k) water Sif die droë bestanddele saam....
View ArticleVinnige bulgurkoringslaai
’n Hoof- of bygereg wat sommer tjoeftjaf aanmekaargeslaan kan word. Genoeg vir 4 mense Bereiding: 30 minute 250 ml (1 k) bulgurkoring 15 ml (1 e) gekapte origanum 5 ml (1 t) fyn komyn knippie sout en...
View ArticleGebakte vis met tamatie-feta-bolaag op spinasie-aartappels
Jy kan die fetakaas met geroomde maaskaas vervang as jy die geur effens wil verander. Vervang die peperfetakaas met laervet-feta en voeg jou eie peper by as jy nog kilojoules wil weglaat. Genoeg vir 4...
View ArticleMalvalekker-en-klappertert
LEWER 1 TERT VAN 23 CM Bereiding: 15 minute Verkoeltyd: 1 uur 1 pak (150 g) klappermalvalekkers 250 ml (1 k) suurroom 50 g geroosterde klapper 200 g vars frambose of enige ander bessies vars frambose...
View ArticleMayonnaisehoender met koljander
Genoeg vir 4 mense Bereiding: 15 minute Gaarmaaktyd: 1 uur staantyd: 10 minute Hoender 1 kg hoenderstukke (dytjies en boudjies) sout Sous 250 ml (1 k) goeie mayonnaise 1 bossie vars koljanderblare,...
View ArticleWEER: Verwagte temperature vir 6 September 2014
Hier is die verwagte minimum en maksimum temperature vir Saterdag 6 September 2014: Alexanderbaai……..11 18 Beaufort-Wes ……..19 30 Bethlehem…………02 25 Bloemfontein………03 26 Calvinia………….08 25...
View ArticleWat jy moet weet oor Koekedoor + só skryf jy in
KykNET is trots om ’n handelsmerk-uitbreiding van Kokkedoor aan te kondig. Koekedoor is ’n splinternuwe bakkompetisie en inskrywings open Maandag 8 September. KykNET en Koekedoor is op soek na die land...
View Article