Quantcast
Channel: Huisgenoot
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live

Het jy geweet?

Daar is meer mense wat Candy Crush speel as wat daar Kanadese is.

View Article


Kyk wie verjaar saam met jou

Max George (25), sanger Idris Elba (42), akteur Pippa Middleton (31), rubriekskrywer Macy Gray (45), sangeres

View Article


Luister na Eminem en Sia se nuwe liedjie.

Dis eindelik hier. Eminem (41) het pas sy nuwe liedjie Guts over Fear saam met die 38-jarige Chandelier-sangeres Sia uitgereik, en wees vir seker, dit tref al die regte note. Die liedjie speel ook in...

View Article

Vyf minder awkward feite oor Ashley Rickards

Dié Hollywood-ster is glad nie ’n vreemdeling vir ons nie, aangesien sy aan die brand is op MTV se trefferreeks Awkward. Hier is vyf goed oor dié glad nie so onbeholpe meisie. Ashley is superslim. Sy...

View Article

Inspirasie vir die dag

"Because when you stop and look around this life is pretty amazing."

View Article


Wie het dit gesê?

My ma het altyd gesê daar gaan mense wees wat ’n mens haat. Almal kan nie vir jou lief wees nie. – Joel Madden

View Article

Jou sterre vir 6 September 2014

Sterre met Arthur Bowman #487254687 / gettyimages.com VERJAARDAGVERSLAG: In die komende jaar lyk jou sterre goed vir ’n lewensverandering. Jy kyk na die afgelope paar jaar en sien jy het met sekere...

View Article

Het jy geweet?

In Australië word spookasem feetjieflos genoem (Fairy Floss).

View Article


Kyk wie verjaar saam met jou

Evan Rachel Wood (27), aktrise Devon Sawa (36), akteur Alyssa Diaz (29), aktrise Corbin Bernsen (60), akteur

View Article


Luister na Alex & Sierra se nuutste liedjie.

Praat van ’n tranetrekker! Die X Factor USA-wenners Alex & Sierra se nuwe liedjie Bumper vergelyk ’n gebreekte hart met motors wat teenmekaar bots. Is jy ’n bietjie verward? Toemaar, alles sal meer...

View Article

Inspirasie vir die dag

"Dare to dream big"

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taylor Swift en Lorde kry saam ’n kookklas

Dié twee beste vriendinne het onlangs superoulik gelyk in voorskote terwyl hulle geleer het hoe om te bak en kook. Kyk ’n bietjie hier: Taylor het onderaan die foto geskryf: “Dankie, sjef Jeanie by...

View Article

Wie het dit gesê?

Ek dink die vernaamste rol van ’n man in ’n verhouding is om sy vrou te beskerm. – Armie Hammer

View Article


Sjokolade-bederf

Hierdie happiegrootte-sjokoladestawe is onweerstaanbaar. Maak ’n baksel en geniet dit wanneer jy lus kry vir peusel. Lewer 22 Bereiding: 15 min. Rys: 1 uur 40 min. Gaarmaak: 12 min. 7 g droë gis 180 ml...

View Article

TV-gids Maandag 8 September 2014

Dit is vanaand op die kassie: 17:30 Die Nataniël Tafel (kykNET): Die eenvoudigste ete word ’n meesterstuk wanneer dit op ’n treffende of klassieke bord voorgesit word. Van tydlose ontwerpersborde tot...

View Article


Professor gaan beslag op Noordwes-regering se bates lê oor slaggat

#185327915 / gettyimages.com ’n Universiteitsprofessor doen stappe om beslag te lê op bates van die Noordwes-regering nadat dit versuim het om hom te vergoed nadat hy ’n slaggat getref het en...

View Article

Kate is swanger!

#453215080 / gettyimages.com Hertogin Catherine verwag haar tweede kind, het die Kensington-paleis vanoggend aangekondig. Volgens die BBC-joernalis Peter Hunt ly die hertogin aan akute oggendnaarheid...

View Article


‘Pratende hond’ gooi vloermoer nadat hy hoor speeltyd by sy gunstelingpark is...

Hierdie husky geniet werklik sy uitstappies park toe, dermate dat hy vasskop wanneer dit tyd is om huis toe te gaan. Dis gewoonlik kinders wat ’n bohaai opskop wanneer hulle hoor hul kuiertjie is verby...

View Article

Wen ’n Hallmark-horlosiestel ter waarde van R748

Hallmark-horlosies is in 1990 gestig. Oor die afgelope 24 jaar het die handelsmerk bekend geword as ’n bekostigbare reeks horlosies wat waarde vir geld bied. Uitstaande gehalte, goeie stilering en...

View Article

Gekaramelliseerde varksteak met koolslaai

Genoeg vir 4 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 25-30 min. 4 varkneksteaks sout en vars gemaalde peper 15 ml (1 e) olie 2 sprietuie, gekap VRYFMENGSEL 125 ml (½ k) bruinsuiker 5 ml (1 t) rooipeper of...

View Article
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>