Dié meisie ken van liefde. Dis asof die lirieke van haar liedjies die klankbaan van jou lewe weerspieël – van elke traan wat jy al oor ’n ou gestort het tot die perfekte dag saam met jou nuwe kêrel.
Dis geen verrassing dat die popster die beste liefdesraad gee nie. Kyk ’n bietjie hier:
- Janine Nel
Bron: cosmopolitain.com