Jou sterre vir 30 Augustus 2014
Sterre met Arthur Bowman #487254687 / gettyimages.com VERJAARDAGVERSLAG: Die vooruitsig vir die komende jaar lyk goed, maar verwag probleme met misleiding of bedrog. Jy sal alles volgens die reëls moet...
View ArticleTV-gids Saterdag 30 Augustus 2014
Wat is vanaand op die kassie 15:30 Republiek van Zoid Afrika (KykNET): Welkom in die Republiek van Zoid Afrika, waar pres. Karen gesels met haar land se denkers, dromers, besluitnemers en ander...
View ArticleHet jy geweet?
Die bekende meisiegroep Spice Girls was veronderstel om ’n ekstra lid, Smart Spice, te hê, maar sy het op die nippertjie kop uitgetrek.
View ArticleWie het dit gesê?
Om enkellopend te wees is glad nie so sleg soos wat almal dit laat klink nie! – Shay Mitchell
View ArticleEminem en Sia span kragte saam
Hoe nou? Eminem en Sia in een liedjie? Dit is mos iets wat ons beslis wil hoor! Die 41-jarige rapper het ’n kykie gegee na Guts Over Fear, wat in die lokprent van Denzel Washington se nuwe fliek, The...
View ArticleHet jy geweet?
In China word kampe aangebied om mense te behandel wat aan die internet verslaaf is.
View ArticleThe Vampire Diaries se nuwe lokprent is hier!
Gryp solank die snesies, TVD-aanhangers! Die nuwe lokprent van The Vampire Diaries se seisoen 6 gaan jou definitief ’n traan of twee laat stort! Kyk ’n bietjie hier: - Janine Nel
View ArticleTV-gids Sondag 31 Augustus 2014
Vanaand op die kassie 16:30 Extant (M-Net): Ethan kry sy eerste droom, onvoorsiene gebeurtenis waarvoor hy nie geprogrammeer is nie. Intussen ontmoet Julie ‘n geheimsinnige man by die gym. 17:30 Idols...
View ArticlePersiese frikkadelle met tzatziki
Genoeg vir 4 mense Bereiding: 20 min. Verkoeltyd: 30 min. Gaarmaak: 15 min. FRIKKADELLE 60 ml (¼ k) rosyntjies 1 ui, fyn gekap 1 knoffelhuisie, fyngedruk 250 (1 k) rou of 500 ml (2 k) gaar basmatirys...
View ArticleUitmaak: Die verskil tussen die twee geslagte
Verhoudings eindig; dis ’n natuurlike deel van die lewe, maar dit maak dit nie makliker om te verwerk nie. ’n Mens sal ver moet soek na iemand wat nog nie die pyn van ’n mislukte verhouding ervaar het...
View ArticleOndersoek: Aksie-TV kan jou meer laat peusel
#BD9309-003 / gettyimages.com Kan aksiebelaaide TV jou vet maak? ’n Onlangse ondersoek dui daarop mense peusel meer terwyl hulle vinnige televisie kyk as wat hulle ’n rustiger geselsprogram kyk....
View ArticleMoenie gesondheidswaarskuwings ignoreer nie
#101929612 / gettyimages.com Hoe lank moet jy wag voor jy dokter toe gaan oor iets waaroor jy jou ál meer bekommer? Party simptome ignoreer jy dalk makliker as ander, maar dit beteken nie dit sal...
View ArticleTV-gids Dinsdag 2 September 2014
Dit is vanaand op die kassie: 17:30 Bravo! (kykNET): Die Bravo!-span maak ’n draai by die skreeusnaakse aktrise Esther von Waltsleben en gaan kuier agter die skerms van ’n Habits-fotosessie op die...
View ArticleNissan verbeter Almera
Nissan se sakpas Almera-sedan bied nou selfs meer waarde vir geld. Dit het ’n vars voorkoms en verbeterde spesifikasie; dit is die verstandige keuse as jy op soek is na ’n betroubare gesinsedan. Sedert...
View ArticleKarringmelkhoender met ertjie-kapokaartappel
Genoeg vir 4 mense Bereiding: 15 min. Verkoel: 1 uur Gaarmaak: 45-50 min. 4-6 hoenderporsies 500 ml (2 k) karringmelk olie vir diepvetbraai MEELMENGSEL 375 ml (1 ½ k) meel 20 ml (4 t) gerookte paprika...
View ArticleVerwagte temperature vir 3 September 2014
Hier is die verwagte minimum en maksimum temperature vir Woensdag 3 September 2014: Alexanderbaai……..10 22 Beaufort-Wes ……..16 30 Bethlehem…………01 22 Bloemfontein………01 23 Calvinia………….08 28...
View ArticleDon Steenkamp se volgende skuif
Die 18-jarige Don Steenkamp, wat 20 jaar tronkstraf vir die moord van sy gesin opgelê is, gaan teen sy vonnis en skuldigbevinding appelleer, het die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) Dinsdag gesê....
View Article