Charli XCX wil die reëls oortree
Ons kan skaars wag vir die uitreiking van Sucker, Charli XCX se nuwe album! Die 22-jarige Britse popster het pas die tweede kortspeler, Break the Rules, bekendgestel. Dit handel oor hoe sy nie skool...
View ArticleFerrari met duistere verlede is wêreld se duurste tweedehandse motor
Hierdie helderrooi Italiaanse sportmotor het hard gejaag, was by talle ongelukke betrokke en sy onderdele is peperduur. Nie een van hierdie feite was ’n faktor toe die Ferrari 250 GTO Berlinetta...
View ArticleKortrib-kerrie vir Banting-aanhangers
Genoeg vir 6 Bereiding: 15 min. Kook: 2 uur Marineer: 2 uur of oornag 6 beeskortribbe 375 ml (1½ k) gewone jogurt sap van 2 lemoene 5 ml (1 t) borrie 5ml (1 t) droë rissievlokkies 5 ml (1 t) sout 45...
View ArticleGroter nie altyd beter
’n Man met ’n seldsame toestand wat daartoe lei dat sy skrotum aanhou groei, kry eindelik hulp. Dan Maurer (39) van die Amerikaanse deelstaat Michigan se skrotum weeg sowat 45 kg, en hy het nou genoeg...
View ArticleBeveg so eensaamheid
Selfs die opgewekste mense voel af en toe heeltemal alleen. ’n Mens het dalk wonderlike familie en vriende, maar soms voel dit net niemand verstaan jou nie. Hoe gemaak in sulke situasies? Eerstens moet...
View ArticleReusepanda veins swangerskap vir spesiale behandeling
#484914581 / gettyimages.com ’n Reusepanda het ’n vals swangerskap gebruik om spesiale behandeling te ontvang by die navorsingsentrum in China waar sy tuisgaan. Personeel by die Chengdu Giant Panda...
View ArticleVyf vrae oor jou kredietrekord
#88305672 / gettyimages.com Waar kry jy dit? Jy is geregtig op ’n gratis verslag per jaar, maar kan nog verslae teen betaling by ’n kredietburo kry. Jy moet dit aanvra. Dis maklik en kan elektronies...
View ArticleVerwagte temperature vir 29 Augustus 2014
Hier is die verwagte minimum en maksimum temperature vir Vrydag 29 Augustus 2014: Alexanderbaai……..07 20 Beaufort-Wes ……..02 12 Bethlehem…………-3 11 Bloemfontein………-4 11 Calvinia………….-2 12...
View ArticleBrangelina het in die geheim getrou!
#137923212 / gettyimages.com Hollywood se goue paartjie, Brad Pitt en Angelina Jolie, het eindelik afgehaak. ’n Woordvoerder vir die glanspaartjie het aan Associated Press gesê die paartjie het...
View ArticleVervaardiger: Hello Kitty nie ’n kat, was nog nooit
#170247723 / gettyimages.com Hello Kitty is nie ’n kat nie, het die vervaardiger van Japan se oulikste uitvoerproduk Donderdag gesê, ten spyte van internetgebruikers wat voorhou dat sy ’n snor het....
View ArticleOreo-kaaskoek
LEWER 1 KOEK Bereiding: 20 minute Baktyd: 10 minute + 75 minute KORS 2 pakkies (150 g elk) oreokoekies 45 ml (3 e) gesmelte botter VULSEL 500 g roomkaas 80 ml (¹⁄³ k) strooisuiker 125 ml (½ k) suurroom...
View ArticleFliekvlooi: wat gebeur in rolprentteaters
Die Spook van Uniondale (7-9O) is ’n poging om ’n ware bangmaakfliek in Afrikaans te maak. Dis gegrond op die legende van die vroulike spook wat glo saans langs die pad buite Uniondale in die Suid-Kaap...
View ArticleOuers ontvoer seun met breingewas – vrese vir sy lewe
Post by Naveed King. Britse polisie het Vrydag gesê hulle werk met hul Franse eweknieë om ’n seuntjie op te spoor wat deur sy ouers uit die hospitaal verwyder is. Ashya King se ouers het hom Donderdag...
View ArticleWaar of vals: teenoorgesteldes trek mekaar aan
Jy is op ’n partytjie en dis heel vervelig – tot ’n aantreklike vreemdeling met jou begin gesels. Skielik praat julle oor dieselfde programme waarvan julle hou, die volksvreemde folkmusiek wat julle...
View ArticleInwoners maak woestynleeu van kant
Terrance, die woestynleeu wat in Augustus 2013 van Namibië na Angola geloop en deur die Kunene vol krokodille geswem het, is doodgeskiet. Die leeunavorser dr. Flip Stander het Donderdag 28 Augustus...
View ArticleEbola-uitbreking tel spoed op
#454276766 / gettyimages.com Die Ebola-uitbreking in Wes-Afrika tel volgens die Wêreld-Gesondheidsorganisasie spoed op en kan tot ses keer groter word en selfs tot 20 000 mense raak. Die Verenigde...
View ArticleVerwagte temperature vir 30 Augustus 2014
Hier is die verwagte minimum en maksimum temperature vir Saterdag 30 Augustus 2014: Alexanderbaai……..14 29 Beaufort-Wes ……..02 17 Bethlehem…………-2 15 Bloemfontein………-2 14 Calvinia………….00 18...
View ArticleTopvyf-nuusfoto’s van die week
Die 46-jarige Hu, wat die helfte van sy skedel in ’n ongeluk verloor het, word afgeneem voor hy ’n pasgemaakte titaaninplanting kry wat met ’n 3 D-drukker gemaak is. Dit het op 27 Augustus by die...
View ArticleJennifer Hudson se gevaarlike nuwe liedjie
Die 32-jarige R&B-superster Jennifer Hudson is terug met nog ’n retro-liedjie, Dangerous, van haar derde album, JHUD, en dit gaan beslis byval vind by haar aanhangers. Ons reken dit is ’n groot...
View ArticleEmma Stone het haar eerste Broadway-debuut losgeslaan!
Die rooikop-aktrise gaan die silwerskerm vir Broadway verruil! Die Easy A-ster gaan die rol as Sally Bowles in die gewilde toneelstuk, Carbaret, vertolk. Dink julle Emma is gemaak vir Broadway? -...
View Article