Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Vyf vrae oor jou kredietrekord

$
0
0

  1. Waar kry jy dit? Jy is geregtig op ’n gratis verslag per jaar, maar kan nog verslae teen betaling by ’n kredietburo kry. Jy moet dit aanvra. Dis maklik en kan elektronies aangevra word.
  2. Wat kos kredietverslae? Gewoonlik nie te veel nie. Die kredietburo TransUnion vra byvoorbeeld R34 vir ’n kredietnavraag of R40 vir ’n verslag met jou krediettelling. By Experian kan jy R21 vir ’n maand betaal en jou verslag nagaan so veel jy wil.
  3. Waarvoor moet ek kyk? Verkeerde adresbesonderhede, kredietaansoeke of onbevestigde inligting. Dit kan beteken iemand het in jou naam toegang tot jou krediet verkry. Meld dit by die kredietburo aan.
  4. En voornemende werkgewers? Die Nasionale Kredietwet het reëls oor werwingsagentskappe en werkgewers wat jou kredietrekord wil nagaan. Hulle mag, mits jy toestemming gee en ’n kandidaat is vir ’n pos wat eerlikheid vereis.
  5. Mag verhuurders ook kyk? Ja, verhuurders mag jou kredietrekord nagaan. Die verhuurder kan sy risiko bepaal deur te sien of jy getrou jou skuld betaal of nie, maar jy moet toestemming gee.

Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>