Man wat dood verklaar is, lê en ‘wriemel’ in lyksak
#482145081 / gettyimages.com ’n Wandelende dooie? Dit is meer ’n geval van ’n wriemelende dooie! Toe Valdelucio Goncalves se bedroefde broer die volgende oggend sy liggaam in die lykshuis in Salvador,...
View ArticleNuwe boek verken Afrika se fossiel-erfenis
Die Kaapse paleobioloog prof. Anusuya Chinsamy-Turan het ’n boek gepubliseer wat Afrika se ryk fossiel-erfenis verken. Fossils for Africa wys hoe belangrik hierdie fossiele is in die ontrafeling van...
View ArticleSjokolade, haselneut en karamel-kaaskoek
Genoeg vir 12 Bereiding: 20 min. Verkoel: 4¼ uur BASIS 75 g heel haselneute 1 pakkie (200 g) maklik verteerbare sjokoladekoekies 90 g botter, gesmelt VULSEL 20 ml (4 t) gelatienpoeier 60 ml (¼ k)...
View ArticleHierdie persoon het hul GoPro gekook vir ’n onderwater kykie na hoe ’n eier kook
Hierdie persoon het hul GoPro gekook vir ’n onderwater kykie na hoe ’n eier kook
View ArticleWêreld se oudste Facebook-gebruiker is 104
Post by Nana Sophie. Nana Sophie word in Oktober 105, maar van sosiale media kan jy haar niks vertel nie. Die honderdjarige ouma van Chesapeake City in die Amerikaanse deelstaat Maryland is die wêreld...
View ArticleNat winterstoestande gaan hooikoors vererger
#50892300 / gettyimages.com Hooikoorstoestande gaan na verwagting vererger namate die nat winterweer die hoeveelheid stuifmeel in die lug vermeerder, het die allergiemedikasie-verskaffer Pharma...
View ArticleWat jy moet weet oor die Silwerskermfees
Fliekvlooie, staan reg! Kaartjies is nou te koop vir kykNET se Silwerskermfees, waar jy ’n kykie na die mees belowende filmmakers in die land kan kry. Die feesprogram strek van 27 tot 30 Augustus by...
View ArticleVerwagte temperature vir 27 Augustus 2014
Hier is die verwagte minimum en maksimum temperature vir Woensdag 27 Augustus 2014: Alexanderbaai……..12 18 Beaufort-Wes ……..10 19 Bethlehem…………0 23 Bloemfontein………2 24 Calvinia………….5 12 Cradock…………..6...
View ArticleHoekom die Ebola-epidemie die dodelikste nóg is
#454095410 / gettyimages.com Hier is ’n terugblik op die ergste Ebola-uitbrekings sedert die virus byna 40 jaar gelede in Afrika opgeduik het. Daar was intussen meer as 20 uitbrekings. 1976 Die...
View ArticleAppeltertsamoesas
Smeer 4 velle filodeeg met gesmelte botter; besprinkel elk met bruinsuiker, kaneel en gekapte pekanneute. Plak tweetwee opmekaar. Halveer. Meng 2 blikke (400 g) tertappels met 60 ml (¼ k) bruinsuiker,...
View ArticleDié noodnommers moet jy op jou foon berg
#171337656 / gettyimages.com Om die regte nommer te bel in ’n noodgeval kan ’n lewe red. ’n Mens wil veral nie die verkeerde nommer skakel nie, sê Elmarie Twilley, woordvoerder van Virseker. Daarom...
View Article’n Nuwe soort emmer-uitdaging
Almal doen dit – bekendes en onbekendes. Die Ice Bucket Challenge, waartydens iemand ’n emmer yswater op hulle uitgooi ter bewusmaking van MNS (motorneuronsiekte), het die wêreld aan die brand. Maar...
View ArticleLaat slapende tieners met rus
#454790815 / gettyimages.com Het jy al moed verloor met ’n tiener wat net nie soggens wil opstaan nie? Laat hom met rus, sê dokters. Volgens ’n studie waarvan die bevindinge vandeesweek in die...
View ArticleVerwagte temperature vir 28 Augustus 2014
Hier is die verwagte minimum en maksimum temperature vir Donderdag 28 Augustus 2014: Alexanderbaai……..08 16 Beaufort-Wes ……..06 12 Bethlehem…………-4 18 Bloemfontein………-1 16 Calvinia………….03 07...
View ArticleKyk watter gewilde sanger herstel ná ’n mantelvliesbreuk
Die sanger Arno Jordaan herstel tans nadat hy verlede week ’n mantelvliesbreuk-operasie ondergaan het. “Ek moet ses weke lank rustig wees. Ek het pyn en dis ongemaklik, maar ek is bly ek het dit...
View ArticleDrie speelse leeuwelpies maak debuut by Johannesburgse dieretuin
Drie leeuwelpies het hul debuut by die Johannesburgse dieretuin gemaak. Hul aankoms lui die dieretuin se nuwe generasie leeus in, wat in vyf jaar nog nie geteel het nie. Foto:...
View ArticleBastille is terug!
Ons wag al eeue om nuwe musiek van die Britse rockers Bastille te hoor. Die groep het pas die musiekvideo vir hul nuwe liedjie, Bad News, van hul jongste album, Oblivion, bekendgestel. Dit bevat...
View ArticleGesin se jaar sonder aankope
#454242046 / gettyimages.com Scott Danemiller en sy vrou, Gabby, wou graag ’n jaar lank konsentreer op dit wat regtig belangrik is, soos vriendskappe en gehaltetyd saam met hul gesin. Daarom het hulle...
View Article