Quantcast
Channel: Huisgenoot
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live

Kelly wys haar verloofring

Kelly Osbourne het met ’n kiekie van haar manikuurbehandeling sommer ook met haar verloofring gespog. Die 28-jarige TV-persoonlikheid, wat verlede week haar verlowing aan die sjef Matthew Mosshart (29)...

View Article


William ‘kan nie gelukkiger wees’

Prins William van Brittanje het in ’n verklaring gesê hy en sy vrou, Catherine, “kan nie gelukkiger wees” ná die geboorte van hul seun nie. Hul eersteling is op Maandag 22 Julie om 16:24 (Britse tyd)...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kry Alexa se styl

Ek hou baie van die model Alexa Chung. Sy is ’n stylikoon wat die verbeelding aangryp met haar unieke voorkoms: eenvoudig elegant en uniek. Ek is versot op hierdie voorkoms, want dis so moeitevry,...

View Article

Kies gesonder

Met ’n paar veranderings kan jy ontbyt met minder kilojoules eet • Verruil volroom- of laevetmelk vir eenpersent- of afgroomde melk by jou pap. • Verruil soet ontbytpap vir volgraanpap sonder suiker –...

View Article

Tempo-toekennings

 

View Article


Jay kuier by Huisgenoot

Christiaan Boonzaier het ‘n heerlike geselsie ingepak met Jay – en ‘n paar kitsvrae oor alles en nogwat aan hom gestel. Jay het so pas sy nuutste CD, So Rol Ons bekendgestel.

View Article

Video: Koninklike baba

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

En nou sing en dans ons!

Ons onnie-blogger gesels oor die dinge waarby onderwysers alles in die skool betrokke raak. Hulle is soveel meer as net opvoeders . . . JA, ONS hooftaak is om vakkennis aan die leerders te onderrig,...

View Article


Dewani uitgelewer aan SA

Foto: THE BIGGER PICTURE/REUTERS Die Britse sakeman Shrien Dewani sal aan Suid-Afrika uitgelewer word op aanklagte dat hy die moord op sy vrou, Anni, georkestreer het, berig SkyNews. Dewani se...

View Article


Drie opmerkings oor slaaploosheid: Waar of onwaar?

’n Drankie sal jou help slaap Onwaar. Al help dit jou insluimer, lei alkohol tot versteurde, rustelose slaap. Dit kan jou ook vroeër laat wakker word. Kassietyd sal jou help ontspan Onwar. Dis maklik...

View Article

Wenk: Chu wys jou 4 maniere met ‘n wit hemp

Ons mode-direkteur Chu is altyd byderhand met uitstekende mode-raad. Soos in hierdie geval – vier verskillende maniere met jou staatmaker wit hemp.

View Article

Celine Dion: Huwelik is nie speletjies nie

Celine Dion het verklap haar huwelik “was nie altyd maklik nie”. Die Kanadese sangeres (45) en haar man, die talentbestuurder René Angélil (71), is al 18 jaar getroud en het drie seuns, René-Charles...

View Article

Man dink as is kokaïen

’n Inbreker het ’n vrou se as vir kokaïen aangesien en dit gesteel. William Cantrell van Nashville-Oos het ’n kissie en ’n Xbox by sy buurman gesteel, maar kon homself skop toe hy by sy ouma Wanda...

View Article


Pippa ontmoet baba C

Pippa Middleton was een van die familielede wat afgesit het Kensington-paleis toe om haar susterskind, die prins van Cambridge, te ontmoet nadat hy en haar ousus vroeër die dag uit die hospitaal...

View Article

Selena Gomez gaan groot vir 21ste

Die drankies het gevloei toe Selena Gomez en haar vriende Maandag haar 21ste verjaardag by die Bagatelle-restaurant in West Hollywood gevier het. Die sangeres en aktrise se aan-af-kêrel, Justin Bieber...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Elizma se blye nuus!

Net twee dae nadat prins William van Brittanje en Catherine, die hertogin van Cambridge, se seun gebore is, het ons eie kroonprins en -prinses ’n aankondiging van hul eie gemaak . . . Elizma Theron...

View Article

Blaaskans vir Hugh

Hugh Jackman het bekendgemaak hy gaan vir ’n ruk uit die rolprentbedryf verdwyn aangesien hy “gierig” voel nadat hy in vier agtereenvolgende rolprente verskyn het. Die akteur (44), wat getroud is met...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kate se klein prins

Dis ‘n snikhete somer inBrittanje, maar dis die koms van ’n piepklein bondeltjie wat almal sedert Desember skoon koorsig van opgewondenheid het. Die hertog en die hertogin van Cambridge se langverwagte...

View Article

Brangelina se iPad so byna gesteel

’n Man is in hegtenis geneem nadat hy probeer het om die Pitt-Jolie-gesin se iPad te steel. Die voorval het vroeër vandeesweek plaasgevind toe Brad Pitt en Angelina Jolie se oudste seun, Maddox (11),...

View Article

Bekende George’s

Ons het lank gewag vir die aankondiging en gehoop die koninklike baba sal ’n naam kry wat, wel, ’n bietjie minder vervelig is! Sedert die baba se naam, George Alexander Louis, by die Kensington-paleis...

View Article
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>