Moet jy oefen terwyl jy siek is?
Jou neus is rooi en rou, jou genies irriteer die hele kantoor en jou keel voel soos skuurpapier – gim is die laaste ding waaraan jy nou wil dink. Maar gaan dit jou gouer beter laat voel as jy ’n...
View ArticleTV-gids Dinsdag 5 Augustus 2014
Dit is vanaand op die kassie: 17:30 Bravo! (kykNET): Die boytjie van Brackenfell, Pedro Kruger, sing en speel klavier en vat ons terug na sy grootwordplek. Die Bravo!-span kuier ook agter die skerms...
View ArticleMan maak video van hoe hy deur weerlig getref word
’n Man is Saterdag tydens ’n donderstorm in deur Green Lake in Seattle, Amerika, deur weerlig getref. Robb Montejano het buite oor ’n veld gestap en het weerlig gesien, toe besluit hy om die storm met...
View ArticleEbola-sterftesyfer in Wes-Afrika bereik 887
#453025338 / gettyimages.com Die dokter wat ’n man behandel het wat Nigerië toe gereis het en aan Ebola dood is, het ook nou die siekte opgedoen, het amptenare Maandag gesê. Dis ’n ernstige uitdaging...
View ArticleSandra Bullock Hollywood se bes betaalde aktrise
Die Oscar-wenner Sandra Bullock is die afgelope jaar Hollywood se bes betaalde aktrise met ’n geraamde inkomste van sowat R535 miljoen, het die tydskrif Forbes Maandag berig. Sandra (50) het in 2010 ’n...
View ArticleTuna-pastei
Vir ’n romeriger tekstuur en smaak kan jy roomkaas met grasuie-geur by die vulsel voeg. Lewer 1 pastei Bereiding: 15 min. Bak: 40 min. 450 ml bruismeel 125 g botter, gekap 330 ml (1⅓ k) cheddarkaas,...
View ArticleMY STORIE: Só het ek al 40kg verloor
Hy voel soos ’n nuwe mens. Nie net weeg hy 40 kg minder nie; sy gemoed is ook ligter. Deesdae kan hy weer dit doen wat die meeste mense as vanselfsprekend aanvaar. Hy kan op ’n bed slaap, in...
View ArticleKondensmelkkoekies
Klits 250 g botter tot lig en roer 1 x 385 gblik kondensmelk daarby in. Voeg 5 ml (1 t) vanieljegeursel by. Sif 400 g koekmeel, 90 g mielieblom, 7 ml (1½ t) bakpoeier en ’n knippie sout saam. Voeg die...
View ArticleHulp aan treurendes
Die dood van ’n geliefde is een van die moeilikste gebeurtenisse om te verwerk. Dit kan die een wat agterbly se lewe ontwrig en dit is baie belangrik dat hul naastes hulle die regte steun gee. Dit is...
View ArticleKrokodil en haai pak mekaar
Toeriste in noordelike Australië is stomgeslaan nadat twee diere mekaar die stryd aangesê het – ’n massiewe soutwaterkrokodil het met ’n bulhaai in sy kake gestoei. Andrew Paice was Dinsdag op ’n...
View ArticlePendelaars bevry man wat onder trein vasgekeer is
Mense het ’n man bevry wat by ’n treinstasie in Perth tussen die platform en die trein vasgekeer was. Talle passasiers, tesame met die personeel van die Stirling-stasie, kon die trein vêr genoeg kantel...
View ArticleSkudding glo ’n teken van die tyd – so glo sommige…
Dalk geiser, klanktoets of ’n vliegtuig? #aardbewing http://t.co/xq2hel8BPU pic.twitter.com/lsjnuHrCI0 — Beeld (@Beeld_Nuus) August 6, 2014 Die eindtyd is hier! So glo sekere Suid-Afrikaners ná die...
View ArticleKrummelsardiens met kapokaartappel
Genoeg vir 4 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 10-15 min. 2 x 120 g-blikke gerookte sardiens, gedreineer sout en peper KRUMMEL 60 ml (¼ k) gekapte pietersielie 15 ml (1 e) gedroogde origanum 2...
View ArticleSjokoladepoeding met drie bolae
Genoeg vir 4 Bereiding: 20 min. Bak: 15 min. 125 ml (½ k) meel 15 ml (1 e) gemaalde amandels (opsioneel) 60 ml (¼ k) bruinsuiker 7½ ml (1½ t) bakpoeier 60 ml (¼ k) kakaopoeier, gesif 125 ml (½ k) melk...
View ArticleWie het dit gesê?
Ek sou graag wou dink ek is ’n doodnormale ou, maar my ma sal waarskynlik vir jou sê: ‘Weet jy, Chris was altyd soos die dogter onder my drie seuns.’ – Chris Hemsworth
View ArticleHet jy geweet?
’n Vrou het eenkeer haar eie lewe probeer neem deur in die Franse stad Parys van die Eiffeltoring af te spring. Sy het op ’n motor beland en oorleef . . . en later met die eienaar van die motor getrou.
View ArticleKimye “koop landgoed van R210 miljoen”
Kim Kardashian West en Kanye West koop glo ’n landgoed van R210 miljoen. Die egpaar, wat ’n 13 maande oue dogter, North, het, het in Mei op ’n weelderige troue in Italië afgehaak. En dit lyk of hul...
View ArticleVlooi en die sirkus by Kunstekaap
Vlooi en sy maats neem weer die Kunstekaap Teater tussen 11 en 29 Augustus op horings. Vlooi was nou al op so baie avonture dat die vervaardigers behoorlik moes kopkrap oor ’n nuwe bestemming. Wat kan...
View ArticlePeri-peri-hoender met keker-ertjies en artisjokke
Maak die peri-peri-sous ’n dag of twee vooraf as jy kan; dit raak sterker en smaakliker as ’n mens dit laat staan Genoeg vir 4-6 Bereiding: 10 min. Staan: 30 min. Gaarmaak: 15 min. PERI-PERI-SOUS 30 ml...
View ArticleClooney ‘kry troulisensie’
George Clooney en Amal Alamuddin het hul huweliksafkondiging laat publiseer. Die Hollywood-hartebreker het sy Britse meisie in April die jawoord gevra, en dit lyk of die paartjie binnekort gaan afhaak....
View Article