Oscar nie die enigste bekende in die hof nie
Oscar Pistorius is vandag nie die enigste bekende in die hof nie. Reg agter hom sit die aktrise Reine Malan. Reine, wat verlede jaar die rol van Nadine Taljaard in die Kyknet-sepie Villa Rosa vertolk...
View ArticleWie het dit gesê?
Soms as ek iemand op die regte manier groet, dink ek: ‘Sjoe, ek is so koel!’ – Robert Pattinson
View ArticleKeelvol bakkiebestuurder skep meer plek vir parkeer
Nadat hy na bewering ’n halfuur lank gesukkel het om sy bakkie in ’n knap ondergrondse parkeerplek te kry, het die bestuurder van dié bakkie besluit om sake in eie hand te neem. Bronne:...
View ArticleHet jy geweet?
Die rapper Eminem weet nie hoe om ’n rekenaar te gebruik nie en wil ook nie leer hoe nie.
View ArticleDoen-dit-self: Posbus – Huisgenoot, 24 Julie 2014
KLIK HIER vir drukstuk 1 KLIK HIER vir drukstuk 2
View ArticleBinnelanders kry ’n nuwe gesig
Die aktrise, skrywer en model Leandie du Randt gaan binnekort in die hospitaalgange van Binneland-kliniek te sien wees in die KykNET-sepie Binnelanders. Dié blondine het onlangs op Twitter aangekondig...
View ArticleFliekvlooi: Wat gebeur by rolprentteaters
Vandeesweek is daar weer ’n Afrikaanse fliek op die kringloop. Die regisseur Darrel James Roodt, wat al verskeie genres getakel het, van internasionale flieks (Cry, the Beloved Country), tot intense...
View ArticleTromboonspel bring die beeste huistoe
’n Jong boer van Kansas in die VSA het ’n innoverende manier om sy beeste huistoe te roep aan die einde van ’n lang dag – hy speel vir hulle tromboon! Derek Klingeberg (35) het homself onlangs verfilm...
View ArticleVoordele van pistachioneute
Pistachioneute word beskou as ’n lekker peuselhappie terwyl jy fliek of ’n drankie in ’n kroeg geniet; daarom is dít beslis goeie nuus: Diabete wat elke dag pistachioneute eet, se liggaam kan die...
View ArticleAs jy bang is vir hoogtes moet jy nie die video kyk nie
Hierdie ou wat 240 m bo die grond op ’n paal loop, gaan jou hart beslis laat stilstaan.
View ArticleFacebook Messenger-app binnekort verpligtend
Dit lyk asof die tyd uitloop vir selfoongebruikers van Facebook wat nog nie die Facebook Messenger-app gebruik nie. Tot dusver kon mense wat die Facebook-app gebruik nog soos voorheen boodskappe stuur...
View ArticleDie Curriebeker is hier . . . met agt spanne
#186083150 / gettyimages.com Met die ellelange Superrugby-reeks agter die rug, kan Suid-Afrikaanse rugbyondersteuners van hierdie naweek af naderskuif vir die plaaslike Curriebekerreeks, die oudste...
View ArticleHoender-en-prei-pasta
Genoeg vir 4 mense Bereiding: 5 minute Gaarmaaktyd: 20 minute 50 g botter 500 g jong preie, in stukkies gesny 300 g hoenderborsfilette, in repies gesny sout en peper na smaak 100 g knoffel- of...
View ArticleOSCAR – 8 móét-sien foto’s van 8 Augustus
Oscar Pistorius groet June en Barry Steenkamp op die 41ste dag van sy moordverhoor. (Foto: Themba Hadebe /AP/Sapa) Oscar Pistorius se pa, Henke, gee hom ‘n drukkie in die hof. (Foto: Herman...
View ArticleKoninklike sjokolade-ringkoek
LEWER 1 RINGKOEK (5-6 GROOT PORSIES) Bereiding: 20 minute Baktyd: 45 minute Laagkoek 200 g donkersjokolade 6 eiers, geskei 375 ml (1½ k) suiker 45 ml (3 e) kakao 180 ml (¾ k) warm water 180 ml (¾ k)...
View ArticleOSCAR – Regter besluit op uitspraakdatum
Die staat en verdediging het vanmiddag hul slotbetoë afgesluit. Slotbetoë in die Paralimpiese atleet Oscar Pistorius se moordverhoor het Woensdag in die hooggeregshof in Pretoria begin. Die staat onder...
View ArticleHailee Steinfeld het haar haarborsel gebruik om te sing!
Die pragtige Pitch Perfect 2-aktrise (17) was onlangs op die The Tonight Show With Jimmy Fallon en het vertel dat sy altyd haar haarborsel as mikrofoon gebruik het om te sing! “Dit was alles van...
View ArticleKyk wie verjaar saam met jou
Adelaide Kane (24), aktrise Anna Kendrick (29), aktrise Michael Kors (55), mode-ontwerper Eric Bana (46), akteur
View ArticleOns is dol oor hierdie haarstyle!
Is jy op soek na nuwe inspirasie vir jou hare? Hier is ’n lys van die nuutste en mooiste haarstyle van 2014 (tot dusver)! Emma Stone Volg dié pragtige rooikop se voorbeeld deur jou hare net effens...
View ArticleJou sterre vir 9 Augustus 2014
Sterre met Arthur Bowman #487254687 / gettyimages.com VERJAARDAGVERSLAG: Vanjaar gaan jy dikwels van mening verander; soms gaan jou nuwe opvatting lynreg verskil van hoe jy nou daaroor voel. Daar is...
View Article