Wat om die naweek te kyk
Vrydag 1 Augustus Open Season e.tv (DStv-kanaal 194) 14:30 ’n Mak beer en sy vriend ’n mal takbok raak tydens die jagseisoen betrokke by allerlei kaskenades in die woud. The Adjustment Bureau SABC3...
View ArticleJustin Bieber tart Orlando Bloom
Justin Bieber het Orlando Bloom aanlyn getart. Die Baby-sanger, wat Woensdag in die vroeë oggendure in Ibiza met die Britse akteur in ’n onderonsie betrokke was (wat na bewering oor sy vervreemde vrou,...
View ArticleVerwagte temperature vir 1 Augustus 2014
Alexanderbaai……..13 21 Beaufort-Wes ……..16 26 Bethlehem…………00 20 Bloemfontein………-1 23 Calvinia………….10 25 Cradock…………..06 27 De Aar……………07 22 Durban……………11 25 Emalahleni………..06 24 Ermelo……………03 20...
View ArticleLamstokkies met koolslaai
Lewer 6 sosaties Bereiding: 20 Minute gaarMaaktyd: 15 Minute Marineertyd: 1 uur oF oornag Staantyd (slaai): 30 Minute Marinade 1 klein bossie ment, gekap 10 ml (2 t) gekapte origanum 4 knoffelhuisies,...
View ArticleJogurtvla-kaaskoek
Lewer 1 langwerpige tert Bereiding: 15 minute Gaarmaaktyd: 10-15 minute Verkoeltyd: 2-3 uur KORS 375 ml (1½ k) beskuitjiekrummels 125 ml (½ k) gesmelte botter 125 ml (½ k) bruinsuiker VULSEL 2 sakkies...
View ArticleEKSKLUSIEF! Oscar se huis verkoop vir R4,5-miljoen aan ‘n mynkonsultant
#161700164 / gettyimages.com Die moordhuis van Oscar Pistorius is vir R4,5 miljoen aan ’n mynkonsultant van Boksburg verkoop. Louwtjie Louwrens het die vierslaapkamerhuis in die Silver...
View ArticleJustin wie? Daar’s nou ’n nuwe ou in Selena se lewe!
Selena Gomez is onlangs in Frankryk gekiek waar sy haar 22ste verjaardag saam met vriende en ’n nuwe ou gevier het! Justin Bieber se eks het heel gemaklik gelyk by die ongelooflike sexy Tommaso Chiabra...
View ArticleTV-gids Sondag 3 Augustus 2014
Dit is vanaand op die kassie: 17:00 Modern Family (M-Net): Mitch and Cam se groot dag is eindelik hier en niks of niemand kan die troue vir hulle bederf nie, tot iets kleins in iets groots verander en...
View ArticleBou jou selfbeeld op
Jou broer is in die koelste vriendekring by die skool, speel rugby vir die eerste span, vaar goed met sy skoolwerk en het boonop ’n pragtige meisie. Jou ouers is baie trots op hom en dit voel of jy...
View ArticleIan Somerhalder en Nikki Reed is dalk ons nuwe geliefkoosde paartjie!
Oukei, so dis dalk nie sulke goeie nuus dié vir al Nianers daar buite nie! Maar The Vampire Diaries-akteur Ian Somerhalder (35) is onlangs gesien saam met die beeldskone Twilight-aktrise Nikki Reed...
View ArticleJou sterre vandag – 4 Augustus 2014
Jou sterre met Arthur Bowman #487254687 / gettyimages.com VERJAARDAGVERSLAG: In die komende jaar sal van jou beste planne in ’n hoop voor jou voete neerstort. Dit gaan jou min beïndruk, maar jy staan...
View ArticleOnnie van die week: Dit is die lonendste werk
Ons onnie van die week erken onderwys is ’n moeilike beroep, maar sy glo dit is ongetwyfeld die lonendste werk. Naam en ouderdom: Lynne Arbuckle, 39. Waar en wat onderrig jy? Ek is die hoof van...
View ArticleOndersoek ná Carl Pistorius-ongeluk duur voort
’n Ongeluk wat Carl Pistorius, die moordbeskuldigde Paralimpiese atleet, Oscar Pistorius, se broer, ernstig beseer gelaat het, is die onderwerp van ’n deurlopende polisie-ondersoek, het die...
View ArticleHertogin Catherine ‘kry wenke by Victoria’
Brittanje se hertogin van Cambridge het blykbaar by Victoria Beckham gaan wenke vra oor hoe om haar seun groot te maak. Die 32-jarige koninklike en haar man, prins William, het onlangs hul seun, prins...
View ArticleDie voordele van sterk gekruide kos
Die meeste van ons hou van ’n lekker kerrie of ’n bietjie sterk sous by Nando’s. Maar blykbaar gee sterk gekruide kos ons meer as net tranerige oë en af en toe ’n hoesbui. Pikante bestanddele het ’n...
View ArticleVier heerlike pasta-resepte met hoender
Oorskiet-hoender spaghetti slaai Hoenderfrikadelle met pasta Hoender-en-spaghetti-pastei Botterhoender-noedelpotjie
View ArticleOSCAR – Verdediging dien argumente in
Die moordbeskuldigde Oscar Pistorius se verdedigingspan het Maandag hul slotbetoë by die hooggeregshof in Pretoria ingedien, het sy prokureur gesê. “Ons het ons betoog ingedien en is gereed,” het Brian...
View ArticleVier redes hoekom Selena Gomez die ideale vriendin is!
Nie net is sy die oulikste ster ooit nie, sy sal ook die perfekte beste vriendin wees! Hier’s hoekom: Sy is die perfekte rolmodel, want sy moedig haar aanhangers aan om altyd die beste weergawe van...
View ArticleJou sterre vandag – 5 Augustus 2014
Sterre met Arthur Bowman #487254687 / gettyimages.com VERJAARDAGVERSLAG: Die sterre speel veral vanjaar ’n groot rol in jou liefdeslewe en in ’n sekere opsig ook jou hegte vriendskappe. Hierdie sterre...
View ArticleJason Statham amper dood
#125592975 / gettyimages.com Jason Statham is amper dood tydens die verfilming van The Expendables 3. Die 47-jarige akteur was besig met die verfilming van die jongste aflewering in die...
View Article