Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Lamstokkies met koolslaai

$
0
0

Lewer 6 sosaties
Bereiding: 20 Minute
gaarMaaktyd: 15 Minute
Marineertyd: 1 uur oF oornag
Staantyd (slaai): 30 Minute

Marinade
1 klein bossie ment, gekap
10 ml (2 t) gekapte origanum
4 knoffelhuisies, gekap
halwe bossie stingeluie, gekap
sap en skil van 1-2 suurlemoene
5 ml (1 t) elk fyn komyn en koljander
500 ml (2 k) natuurlike jogurt
sout en peper
Kebabs
1 kg lamsboud, in groot blokke gesny
12 piekeluitjies, in die helfte gesny
Slaaisous
2 cm-stuk gemmer, gerasper
1 knoffelhuisie, gekneus
60 ml (¼ k) olyfolie
45 ml (3 e) suurlemoensap
gekapte koljander
knippie suiker
Slaai
1½ kop blomkool of broccoli
kwart kopkool, in dun repies gesny
¼ komkommer, in dun stokkies gesny
4 stingeluie, gekap
Vir Voorsit
6 tortillas
ekstra Griekse jogurt met olyfolie

  1. MARINADE Meng alles saam en laat die vleis 1 uur daarin marineer, maar verkieslik oornag.
  2. KEBABS Ryg die vleis en piekeluitjies aan stokkies, geur met sout en peper en braai in ’n riffelpan of op die kole of rooster in die oond tot gaar. Verf met olyfolie.
  3. SLAAISOUS Meng al die bestanddele saam.
  4. SLAAI Meng al die bestanddele en giet die sous oor. Laat 30 minute staan.
  5. VIR VOORSIT Sit sosaties voor saam met slaai in ’n warm tortilla.

Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>