Is jou gunsteling TV-reeks op die lys? Hier is ‘n kykie na die Emmy-benoemings!
Game of Thrones kry meeste Emmy-benoemings Die bloeddorstige tv-reeks Game of Thrones het die meeste Emmy-benoemings gekry, insluitend dié van beste drama-reeks. Dit sal in dié kategorie meeding met...
View ArticleDie keer toe Riaan Cruywagen op nasionale nuus nie sy lag kon hou nie
Gisteraand is die eerste episode van die sangeres Karen Zoid se nuwe program, Die Republiek van Zoid Afrika, op kykNET uitgesaai. Die veteraan-nuusleser Riaan Cruywagen is ook in die program te sien as...
View ArticleWeer: Hier is jou verwagte temperature vir môre.
Pretoria………….02 19 Johannesburg………-1 18 Vereeniging……….-4 17 Nelspruit…………05 20 Ermelo……………-1 14 Emalahleni………..-2 18 Standerton………..-4 16 Skukuza…………..03 25 Polokwane…………00 18 Phalaborwa………..07 23...
View ArticleHet jy geweet?
’n Pynappel is nie eintlik ’n vrug nie, maar ’n klomp bessies wat saamgesmelt het.
View ArticleOns is dol oor Claire Holt
Hier is vier goed wat jy dalk nie van een van ons gunstelingvampiere geweet het nie: Sy het ’n swart gordel in karate. Dis nou ’n vampier met wie jy nie moet lol nie. Claire was op haar dag ’n...
View ArticleR5 rock met aanhangers
R5 het eindelik die musiekvideo vir hul liedjie Rock that Rock uitgereik. Die ouens het saamgespan met Ring Pop, ’n maatskappy wat suiglekkers vervaardig, en ’n paar gelukkige aanhangers wys ook gesig...
View ArticleWees die middelpunt van aandag by ’n partytjie
Trek almal se aandag met hierdie stap-vir-stap plan. Begin hier: Stap reguit na die groot groep mense in die middel van die vertrek. Stap doelgerig (dit sal lyk of jou oorloop van selfvertroue!). Sorg...
View ArticleTV-gids Saterdag 12 Julie 2014
Wat is vanaand op die kassie 15:30 Republiek van Zoid Afrika (KykNET): Welkom in die Republiek van Zoid Afrika, waar pres. Karen gesels met haar land se denkers, dromers, besluitnemers en ander...
View ArticleHet jy geweet?
Ruimtevaarders kan in die ruimte met digitale stembriewe stem in verkiesings.
View ArticleONE DIRECTION SE LOUIS TOMLINSON KOOP ENGELSE SOKKERSPAN
Louis Tomlinson neem sy sokker ernstig op! Die 22-jarige One Direction-sanger is amptelik die nuwe mede-eienaar van die Engelse sokkerklub die Doncaster Rovers, wat in die eerste liga speel. Dis nie...
View ArticleSteve Aoki steek draak met Breaking Bad
Steve Aoki en Machine Gun Kelly het inspirasie uit die trefferreeks Breaking Bad vir hul nuwe musiekvideo vir hul liedjie Free Your Minds gekry. Steve speel die ster van die reeks, Walter White, en...
View ArticleJ.Lo wil hê Selena moet haar speel in fliek!
Jennifer Lopez is nog goed op dreef om die vermaakbedryf te oorheers, en sy weet al klaar wie sy wil hê moet haar speel in ’n fliek oor haar lewe! Sy het aan Newsday gesê: “Ek sal graag wil hê Selena...
View ArticleTV-gids Sondag 13 Julie 2014
Dit is vanaand op die kassie: 17:00 Modern Family (M-Net): Die familie gaan saam met Phil Australië toe sodat hy sy ma se wens kan uitleef: dat hy sy geboorteland sien. Intussen loop Mitchell en...
View ArticleSchumacher se vrou glo hy verbeter
#145308226 / gettyimages.com Michael Schumacher se vrou glo die Formule Een-kampioen verbeter nadat hy verlede maand uit sy koma ontwaak het en na ’n Switserse hospital oorgeplaas is, het sy aan ’n...
View ArticleMa word 15 jaar tronkstraf opgelê nadat sy baba vermoor
#181874783 / gettyimages.com ’n Vrou van Durban wat haar pasgebore dogter verwurg en ’n waslap in haar keel afgedruk het, is 15 jaar tronkstraf opgelê, het die Sunday Tribune berig. Regt. Fariedha...
View ArticlePrins George se eerste nag by paleis was slapeloos
Dit word beweer dat prins George ’n slapelose nag gehad het toe sy ouers hom ná sy geboorte na die Kensington-paleis geneem het. Brittanje se prins George het tydens sy eerste nag by die huis...
View Article