Steve Aoki en Machine Gun Kelly het inspirasie uit die trefferreeks Breaking Bad vir hul nuwe musiekvideo vir hul liedjie Free Your Minds gekry. Steve speel die ster van die reeks, Walter White, en Machine Gun Kelly is Jesse Pinkman. Hulle boots van die reeks se bekendste tonele na. Skreeusnaaks!
http://www.youtube.com/watch?v=jnGCP7auKVw
- Lara Atson