Amerikaner se vermiste foon duik in Japan op.
Toe Kevin Whitney van Chikasha in die Amerikaanse deelstaat Oklahoma einde verlede jaar sy iPhone 5 in ’n graansilo laat val, het hy nie gedink hy sal ooit weer sy luukse slimfoon sien nie. Groot was...
View ArticleKoeëlvaste komberse nou aan Amerikaanse skole beskikbaar
Amerika se geskiedenis van vuurwapengeweld, veral in skole, is skokkend. Sedert die Sandy Hook-tragedie in 2012, waar 20 kinders en ses volwassenes dood is, was daar 74 skietvoorvalle by skole in...
View ArticleDie spookskip van Die Vlieënde Hollander
Die verskynsel van Die Vlieënde Hollander is deur talle skeepsvaarders opgemerk. Dis vandeesweek 133 jaar vandat ’n jong Britse adelbors op die RMS Bacchante een van die bekendste waarnemings aan die...
View ArticleVerwagte temperature vir 10 Julie 2014
Alexanderbaai……..11 30 Beaufort-Wes ……..00 17 Bethlehem…………-7 14 Bloemfontein………-6 15 Calvinia………….-1 18 Cradock…………..-1 17 De Aar……………-3 13 Durban……………07 22 Emalahleni………..01 15 Ermelo……………-3 10...
View Article3D-tegnologie laat blinde kleuters lees
Om saans voor slapenstyd saam met jou kleuter deur storieboeke te blaai is ’n onmisbare voorreg in elke ouer se lewe. Maar blinde kinders het nie altyd hierdie geleentheid nie, en al kan hulle later in...
View ArticleGoeie nuus vir Carike Keuzenkamp
Ná ’n lang stryd met kanker is die sangeres Carike Keuzenkamp eindelik kankervry! “Nadat die dokter die laaste toetse gedoen het, het ek gister die goeie nuus gekry dat ek heeltemal gesond is,” sê sy...
View ArticleLana Del Rey se koel musiekvideo
Lana Del Ray se musiekvideo vir haar enkelsnit Shades of Cool is pragtig. Ons wonder net hoekom sy in die video flankeer met ’n man wat oud genoeg is om haar pa te wees?...
View ArticleOns gunsteling-sêgoed in flieks!
Hier is ’n paar aanhalings van ons gunsteling-flieks oor liefde en lewe: The Notebook The Fault In Our Stars Brave 500 Days Of Summer 10 Things I Hate About You A Walk To Remember Juno The Perks Of...
View ArticleRy-indruk: Hyundai Accent
Hyundai kom al ’n baie lang pad met hul motors. Hul sukses is te danke aan beter gehalte en goeie beplanning: lae pryse vir motors met goeie toerusting. Al hul planne het eindelik bymekaargekom met hul...
View ArticleJustin Bieber kry twee jaar proeftyd
#175353550 / gettyimages.com Justin Bieber het twee jaar proeftyd gekry en moet woedebeheerklasse loop nadat hy Woensdag nolo contendere (skuldig sonder erkenning van skuld) gepleit het op aanklagte...
View ArticleSó raak jy fiks
#464687409 / gettyimages.com Bernard Smit, ’n biokinetikus en CrossFitinstrukteur van die Paarl, sê ’n goeie beginpunt om jou fiksheid te verbeter is om vyf keer per week 30 minute se matige aërobiese...
View ArticleAlles-in-een-klappermelktert
1 TERT VAN 30 CM Bereiding: 15 minute Baktyd: 45 minute 4 eiers 50 g botter 250 ml (1 k) suiker 75 g koekmeel knippie sout 2 ml (½ t) bakpoeier 500 ml (2 k) melk 250 ml (1 k) droë klapper 5 ml (1 t)...
View ArticleVrou woon jare met haar ma se lyk
Praat van gek! Chava Stirn (28) van New York het drie jaar lank ’n beknopte woonstel gedeel met die verrottende lyk van haar ma. Sy het selfs met haar aan tafel gesit en snags langs haar geslaap....
View ArticleKerrie-hoendersosasties
Genoeg vir 6 mense Bereiding: 10 minute Gaarmaaktyd: 15-20 minute Marineer-en-weektyd: 2x oornag SOUS 250 g droë appelkose 500 ml (2 k) appelkoossap 1 ui, fyn gekap 1 knoffelhuisie, gekneus 2 cm-stuk...
View ArticleVerwagte temperature vir 11 Julie 2014
Alexander Bay……..9 20 Beaufort-Wes ........0 20 Bethlehem............-6 13 Bloemfontein.........-6 16 Calvinia.............-1 20 Cradock..............2 18 De...
View ArticleDaniel Radcliffe gaan rehabilitasie kry om op te hou rook
#450320300 / gettyimages.com Daniel Radcliffe sal by ’n rehabilitasiesentrum opgeneem word om hom te help ophou rook. Die Harry Potter-ster – wat voorheen met drankverslawing geworstel het – gaan glo...
View ArticleRegter: Waterkloof-paroolbesluit gebrekkig
Die korrektiewetoesig- en paroolraad het nie basiese voorskrifte gevolg toe hulle Frikkie du Preez, een van die Waterkloof-vier, se parool herroep nie, het die hooggeregshof Donderdag beslis. Regt....
View ArticleCarrie Underwood en Miranda Lambert doen Somethin’ Bad!
Die nuwe snit van Carrie Underwood en Miranda Lambert Somethin’ Bad is ’n lekker liedjie om te speel wanneer jy opwarm vir lekker kuier saam met pelle. Die countrymeisies vang allerhande stout goed in...
View ArticleVyf redes waarom ons van Ansel Elgort hou!
Daar’s seker niemand so volmaak soos Ansel Elgort nie. Hier is vyf redes waarom ons heeltemal behep is met hom. Hy kan kook. Hy weet hoe om ’n meisie se hart te laat smelt, want hy plaas gereeld foto’s...
View ArticleTV-gids Vrydag 11 Julie 2014
Dit is vanaand op die kassie: 17:30 La’t Wiel (KykNET): Die La’t Wiel-span wys weereens dat dit ’n program is vol pret vir oud en jonk. Van die goedkoopste intreevlakmotors tot die duurste supermotors...
View Article