Quantcast
Channel: Huisgenoot
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Drie heerlike idees met aartappels

Buiten ongelooflike veelsydigheid in die kombuis, is aartappels ook ’n belangrike deel van ’n gebalanseerde dieet wat al die bekende kosgroepe bevat. Aartappels is van nature vetvry, bevat baie min...

View Article


Wen ’n Alva-gasbraai

Wen ’n Alva Harrier 4-gasbraai ter waarde van R6 300. Die Harrier-gasbraaie bestaan uit ’n kombinasie van vleklose en geverfde staal en het ’n deksel en ’n termometer. Dié braai kom in vierplaat- en...

View Article


Cheryl Cole haak af

#451158804 / gettyimages.com Die Britse sangeres en X Factor beoordelaar Cheryl Cole, het ná ’n romanse van net drie maande verlede week met haar Franse kêrel, Jean-Bernard Fernandez-Versini,...

View Article

Man verloor vingerpunte op Disney-rit

#94889901 / gettyimages.com Beamptes sê ’n man van die Verenigde Koninkryk het twee vingerpunte aan sy regterhand verloor toe hy op die Pirates of the Carribean-rit by Walt Disney World se Magic...

View Article

Vrou verloor sig nadat sy nie haar kontaklense vervang nie

As jy saans te lui is om jou kontaklense uit te haal, sal hierdie rillerstorie jou twee keer laat dink voor jy weer met hulle gaan slaap. ’n Universiteitstudent van Taiwan is blind gelaat nadat sy ses...

View Article


Man handig petisie in vir meer vaderskapsverlof

’n Man van Kaapstad het ’n petisie ingedien by die voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies, Thandi Modise, wat vra dat werkende mans 10 dae vaderskapsverlof moet kry, het The Star Maandag...

View Article

Kwêla, Woensdagaand 16 Julie 2014

Ons gaan kyk na die kunstenaar HENNIE MEYER se unieke keramiek-projek, sien hoe strokiesprente interaktief gebruik kan word by Volksblad Blues MARIETJIE BOTHMA vertel haar merkwaardige storie van...

View Article

Nadine Gordimer op 90 oorlede

#101257901 / gettyimages.com Volgens berigte Maandag is die Nobelprys-bekroonde skrywer Nadine Gordimer in die ouderdom van 90 oorlede. Sy is Sondag by haar huis in Johannesburg in haar slaap oorlede,...

View Article


DEMI LOVATO OOR SELFVERTROUE

Die 21-jarige aktrise pryk op die jongste Seventeen se voorblad en gesels oor selfvertroue. “Ek het altyd gedink selfvertroue kom van wat ander mense van my dink, ouens en al die res,” sê Demi. “Maar...

View Article


Demi Lovato rock in nuwe musiekvideo

Ons luister sonder ophou na Demi Lovato se nuwe liedjie, Really Don’t Care! Die 21-jarige ster het van haar beroemde pelle en die akteur Wilmer Valderrama (34), met wie sy voorheen uitgegaan het, gevra...

View Article

Inspirasie vir die dag

"Stop thinking and just let things happen."

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Google se Wêreldbeker-“doodles”

Die span by Google was omtrent besig tydens die afgelope Sokker-Wêreldbeker in Brasilië. Tydens die toernooi het daar meer as 60 verskillende “Google Doodles” op die Google-tuisblad gepryk. Die...

View Article

Oscar betrokke in onderonsie in kuierplek

Die moordbeskuldigde Oscar Pistorius was oor die naweek in ’n kuierplek in Sandton in ’n onderonsie betrokke, het sy woordvoerder Maandag bevestig. Anneliese Burgess het gesê haar kliënt was in die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ry-indruk: Audi A3-sedan

In’t kort is die sedanboetie van Audi se gewilde A3-modelreeks ’n netjiese motor. Nie net lyk dit eintlik mooier as sy groter A4-boetie nie, dit beloof ook om gewilder te wees. Onthou, voorheen het jy...

View Article

TV-gids Dinsdag 15 Julie 2014

Dit is vanaand op die kassie:   18:00 The Middle (M-Net): Sue sien ’n spook wat soos Christopher Columbus lyk. Intussen gee die hele familie Brick raad oor hoe hy ’n meisie na die dans moet vra. 18:00...

View Article


VIDEO: Reuse haelstene looi sonbaaiers op strand

Strandgangers is geskok en gekneus gelaat toe ’n wolkbreuk gebeur en hulle met haelstene so groot soos gholfballe looi. Mense het die sonnige weer met ’n temperatuur van 37 °C in Nowosibirsk, Siberië,...

View Article

Is Kate weer swanger?

#485709695 / gettyimages.com   Die hertogin van Cambridge is na bewering swanger met haar tweede kind. Die 32-jarige koninklike het verlede jaar die lewe geskenk aan George, haar en haar man, prins...

View Article


Suurlemoengegeurde malvapoeding

Genoeg vir 8 mense Bereidingstyd: 15 minute Gaarmaaktyd: 30-35 minute POEDING 500 ml (2 k) koekmeel 1 ml (¼ t) sout 10 ml (2 t) bakpoeier 100 g botter 250 ml (1 k) suiker 2 eiers 50 ml (1/5 k)...

View Article

Fifth Harmony wys wie’s baas!

Die Amerikaanse meisiegroep en voormalige X Factor-deelnemers Fifth Harmony wys hoe koel hulle is in die musiekvideo vir hul enkelsnit Bo$$. Hulle skop stoele om, hou armdrukkompetisies met ouens en...

View Article

SHAKIRA SE RAAD AAN HAAR JONGER SELF

Die 37-jarige sangeres se raad aan haar jonger self is: “Mense in die bedryf wil jou vertel wat die beste vir jou is. En dis belangrik om vir raad te vra, maar jy moet jou instinkte volg. Moet nooit...

View Article
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>