Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Schumacher se vrou glo hy verbeter

$
0
0

Michael Schumacher se vrou glo die Formule Een-kampioen verbeter nadat hy verlede maand uit sy koma ontwaak het en na ’n Switserse hospital oorgeplaas is, het sy aan ’n Duiste tydskrif gesê.

In haar eerste openbare kommentaar sedert haar man se ski-ongeluk op 29 Desember verlede jaar, het Corinna Schumacher aan die Neue Post gesê haar man se gesondheid se verbetering is aanmoedigend.

“Dit raak beslis stadig beter, maar dit raak in elk geval beter,” het sy die weeklikse vrouetydskrif vertel terwyl sy ’n perdrykompetisie gekyk het.

Michael (45) het 170 dae in ’n hospitaal in die Franse stad Grenoble deurgebring nadat hy by ’n ski-oord geval en sy kop gestamp het. Hy was amper die hele tyd in ’n koma en het baie gewig verloor.

Nadat hy eindelik sy bewussyn herwin het, is hy op 16 Junie na ’n hospitaal in die Switserse stad Lausanne oorgeplaas wat spesialiseer in die behandeling van breinbeserings.

- Sapa


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>