Jennifer Lopez is nog goed op dreef om die vermaakbedryf te oorheers, en sy weet al klaar wie sy wil hê moet haar speel in ’n fliek oor haar lewe!
Sy het aan Newsday gesê: “Ek sal graag wil hê Selena (Gomez) moet my in die fliek speel. Sy is baie oulik.”
Hoewel J. Lo se fliek nog nie amptelik beplan word nie, is ons sommer by voorbaat opgewonde, want dit gaan koel verby wees!
- Janine Nel