Louis Tomlinson neem sy sokker ernstig op! Die 22-jarige One Direction-sanger is amptelik die nuwe mede-eienaar van die Engelse sokkerklub die Doncaster Rovers, wat in die eerste liga speel.
Dis nie bekend hoeveel hy betaal het nie, maar hy het dit glo gekoop saam met die voormalige voorsitter, John Ryan.
Bronne: justjaredjr.com; thr.com