$ 0 0 Die paralimpiese atleet Oscar Pistorius stap die hofsaal binne vir die 36ste dag van sy moordverhoor. (Foto: Werner Beukes/Sapa) Oscar Pistorius stap die hofsaal binne op 2 Julie. (Foto: Werner Beukes/Sapa) Oscar Pistorius oppad na sy sitplek in die Noord Gautengse hooggeregshof. (Foto: Werner Beukes/Sapa) ‘n Ondersteuner omhels Oscar Pistorius by sy moordverhoor op 2 Julie. (Foto: Werner Beukes/Sapa) Oscar Pistorius tydens sy moordverhoor op 2 Julie. (Foto: Gianluigi Guercia/Sapa) Oscar Pistorius oorhandig ‘n nota aan sy regspan op 2 Julie. (Foto: Gianluigi Guercia/Sapa) Gerrie Pretorius besig om ‘n getuie die kruisondervraag. (Foto: Gianluigi Guercia/Sapa)