Quantcast
Channel: Huisgenoot
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live

Prins William gaan ’n lugambulans-vlieënier word

Brittanje se prins William gaan ’n lugambulans-vlieënier word. Die 32-jarige koninklike, wat ’n gekwalifiseerde soek-en-reddingsvlieënier is, gaan blykbaar sy amptelike koninklike verpligtinge...

View Article


’n Nuwe tuiste vir Jozi se grootste fietsresies

As 34 000 fietsryers jou een maal per jaar ’n verkeershoofpyn in Johannesburg besorg, is daar dalk vanjaar vir jou verligting. Die bekende 94.7 Cycle Challenge gaan in sy 18de bestaansjaar na ’n nuwe...

View Article


Inspirasie vir die dag

"Let go of negativity, focus on the good."

View Article

Hond red seuntjie van beer

’n Troetelhond is ’n held nadat hy ’n vyfjarige seuntjie van ’n wildebeer-aanval in die noorde van Japan gered het, het die polisie Dinsdag gesê. Die hond, ’n sesjarige Shiba Inu, het die beer van...

View Article

Springs-vrou bly in aanhouding

Die sogenaamde monster van Springs se vrou (35) het Dinsdag in die streekhof verskyn. Sy is Maandagmiddag in hegtenis geneem nadat sy van regsverydeling aangekla is. Landdros Roy le Roux het aan die...

View Article


Viëtnamese varktjops en spaghetti

Jy kan die vark met hoenderfilette vervang. Die gaarmaaktyd bly dieselfde. Genoeg vir 4 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 15-20 min. 4 varktjops sout en vars gemaalde peper 15 ml (1 e) olyfolie 500 g...

View Article

Maklike sjokoladesous

LEWER 375 ML SOUS Bereiding: 5 minute Gaarmaaktyd: 5-10 minute 125 ml (½ k) melk 15 ml (1 e) margarien 250 ml (1 k) suiker 45 ml (3 e) kakao 1 ml (¼ t) kremetart, opgelos in 15 ml (1 e) water 3 ml...

View Article

Dolly Parton: Ek lyk oes sonder grimering

#450295450 / gettyimages.com Dolly Parton glo sy lyk oes sonder grimering. Die 9 to 5-sangeres, wat bekend is vir haar groot haredos en baie grimering, erken sy is nie ’n natuurlike skoonheid nie en...

View Article


Verwagte temperature vir 25 Junie 2014

Alexanderbaai……..13 19 Beaufort-Wes ……..17 25 Bethlehem…………-3 19 Bloemfontein………-1 21 Calvinia………….7 20 Cradock…………..5 26 De Aar……………7 20 Durban……………11 27 Emalahleni………..6 24 Ermelo……………2 19...

View Article


Ma brandmerk haar kinders

Sjoe, praat van desperaat! ’n Jong ma van die Amerikaanse deelstaat Florida is onlangs aangekla weens kindermishandeling nadat sy haar twee kinders gebrandmerk het sodat sy hulle beter kon uitken....

View Article

Kim Kardashian se assistent beskadig haar peperduur motor

Kim Kardashian se assistent het na bewering oor die naweek sowat R220 000 se skade aan die werklikheidster se Rolls Royce gerig nadat sy ’n posbus gestamp het. Kim Kardashian se assistent het na...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sorina se Braambossie al 10 weke oud

Sorina het Maandag dié skattige foto gedeel van haar en manlief Braam Riekert se seuntjie, ook Braam, op die sosiale netwerk Facebook. Hy was toe presies 10 weke oud en sy het daarby geskryf: “Ons...

View Article

Inspirasie vir die dag

"It is up to you, to see the beauty of everyday things."

View Article


Nou roep Honda ook motors terug

Honda Suid-Afrika het bevestig ’n klein aantal CR-V-, Accord-, Civic- en Jazz-motors wat tussen 2001 en 2003 vervaardig is, is toegerus met potensieel ontplofbare passasierlugsak-pompe van Takata....

View Article

Vis met oondgeroosterde aartappelslaai

Genoeg vir 4 mense Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 40-45 min. SLAAI 500 g baba-aartappels 45 ml (2 e) olyfolie sout en vars gemaalde peper sap en skil van 1 suurlemoen 15 g vars roketblare VIS 400 g...

View Article


Selena moet my speel – J.Lo

HAAR groot deurbraak het eindelik gekom toe sy in 1997 die bekende Mexikaans gebore sangeres Selena op die silwerdoek vertolk. En vandag is Jennifer Lopez al self so beroemd dat die 44-jarige kan droom...

View Article

Selfdoen-manikuur

Verwyder ou naellak met ’n bolletjie watte en asetoon-naellakverwyderaar. Vyl jou naels in die vorm wat jy verkies. Skep ’n moderne, korterige nael deur die punt reguit en die kante rond te vyl....

View Article


Nuwe musiekvideo van Jennifer Hudson

Jennifer Hudson (32) en die supervervaardiger Timbaland (42) het saamgewerk aan haar nuwe liedjie, Walk It Out, wat op haar eersdaagse derde album gaan wees. Hier is die musiekvideo:...

View Article

Wie het dit gesê?

As jy soen op die eerste afspraak en dis nie lekker nie, sal daar nie ’n tweede afspraak wees nie. – Jennifer Lopez

View Article

Het jy geweet?

Die rustende posisie waarin jou tong lê wanneer jy nie praat nie verskil afhangende van wat jou moedertaal is. Engelssprekende mense sal byvoorbeeld hul tonge bo in hul monde hou.

View Article
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>