Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Nou roep Honda ook motors terug

$
0
0

Honda Suid-Afrika het bevestig ’n klein aantal CR-V-, Accord-, Civic- en Jazz-motors wat tussen 2001 en 2003 vervaardig is, is toegerus met potensieel ontplofbare passasierlugsak-pompe van Takata.

Hulle sê as ’n geaffekteerde lugsak ontplooi, kan die pomp uitermate interne druk opbou. Die pomp kan dus skeur en moontlik metaalfragmente uitstoot wat die voorruit kan tref of ondertoe in die passasier se voetholte beweeg, wat beserings kan veroorsaak.

Honda Suid-Afrika sê hulle gaan die eienaars van die betrokke voertuie kontak en vra om hul motor vir inspeksie in te bring.

Bel Honda Suid-Afrika by 0800-466-321 as jy bekommerd is dat jou motor ook hierdeur geraak word.

BRON: Motoring.co.za


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>