Verwagte temperature vir 21 Junie 2014
Alexanderbaai……..12 29 Beaufort-Wes ........02 23 Bethlehem............-1 19 Bloemfontein.........-4 18 Calvinia.............05 20 Cradock..............00 22 De...
View ArticleWeer: 21 Junie
Pretoria.............02 19 Johannesburg.........-1 18 Vereeniging..........-7 16 Nelspruit............08 21 Ermelo...............-3 17 Emalahleni...........-1 21 Standerton...........-6 16...
View ArticleVergeet van aftree, nou kook Riaan eers!
Aftree? Wat is dit? Riaan Cruywagen was nog nooit so besig nie! Hy het ook pas sy tweede CD, Luister saam met Riaan Cruywagen – Sy Gunstelingtreffers, Volume 2, uitgereik. Dit verg omtrent haarfyn...
View ArticleKoffietert
Marica Sevenster van Hartenbos het hierdie heerlike resep met ons gedeel. LEWER 1 TERT VAN 23 CM Bereiding: 45 minute Verkoeltyd: 2-3 uur KORS 100 g semelbeskuitjies wat in sjokolade gedoop is, fyn...
View ArticlePap-en-smoor
Genoeg vir 4-6 mense Bereiding: 20-30 minute Gaarmaaktyd: 30-40 minute PAP 750 ml (3 k) water 5 ml (1 t) sout 500 ml (2 k) mieliemeel 15 g (1 e) botter SMOOR 25 g botter 2 knoffelhuisies, fyn gekap 1...
View ArticleHeel hoender in sitrusmarinade
Genoeg vir 6 mense Bereiding: 15 minute Staantyd: minstens 1 uur of oornag Gaarmaaktyd: 1-1½ uur MARINADE 500 ml (2 k) lemoensap 1 suurlemoen se skil, gerasper 60 ml (¼ k) sojasous 125 ml (½ k) sagte...
View ArticleAustin Mahone vertel van sy eerste werk
Die sexy sanger leef deesdae sy droom, maar dit was nie altyd maanskyn en rose nie. Voor hy ’n musikant geword het, het hy eers ’n onaangename werk gehad: Hy het by ’n kegelbaan gewerk. “Ek moes die...
View ArticlePiesang-en-pekanneut-koppies
Heerlik saam met teetyd, ’n versnappering of selfs as nagereg! Lewer 6 koppies Bereiding: 15 minute Baktyd: 20-25 minute 150 g koekmeel 7 ml (1½ t) bakpoeier knippie sout 60 g botter 150 g strooisuiker...
View ArticleMielie-blikbrode
Lewer 4-6 brode Bereiding: sowat 15 minute Staantyd: sowat 1 uur Baktyd: sowat 20-30 minute 50 g botter, gesmelt 1 kg bereide brooddeeg 1 blik (175 g ) gerookte mossels 1 blik (410 g) pitmielies,...
View ArticleRoly-poly poeding
Jeanette Ludick van Boksburg het haar familie-resep vir roly poly met ons gedeel Genoeg vir 6 mense Bereiding: 20 minute Gaarmaaktyd: 35 minute POEDING 125 ml (½ k) botter 125 ml (½ k) suiker 3 eiers...
View ArticleMarokaanse potjie
Genoeg vir 2-4 mense Bereiding: 20 minute Gaarmaaktyd: sowat 2 uur olie vir braai 750 g lamsboud, ontbeen en in blokkies gesny sout en peper 2 uie, gekap 6 knoffelhuisies, fyn gedruk 1 liter (4 k)...
View ArticleLekkerbekhoender
GenoeG vir 4-6 mense Bereiding: 30 minute Gaarmaaktyd: 60 minute HOENDER 1 heel hoender sout en peper VULSEL 250 g spekvleis 6 varkworsies, ontvel 125 ml (½ k) vars witbroodkrummels geweek in 125 ml (½...
View ArticleNog Homeland-tonele in Kaapstad verfilm
Kapenaars wat ’n rustige Sondagmiddagete in die eetplek Eastern Food Bazaar in die middestad wou geniet, het hulle onverwags midde-in die verfilming van die Amerikaanse TV-reeks Homeland bevind. Die...
View ArticleSA vlag wapper by Wimbledon
Terwyl alle oë by vanjaar se Wimbledon-tenniskampioenskap op die wêreld se voorste tennisspelers is, wapper ’n hand vol Suid-Afrikaners hul landsvlag ook in die vier hoofkategorieë, die mans- en...
View ArticleSjokoladefudge-plaatkoekies
Lewer 10 Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 30 min. 500 ml (2 k) meel 10 ml (2 t) bakpoeier 2 ml (½ t) sout 45 ml (3 e) strooisuiker 200 ml (¾ k) melk 1 eier 30 g botter, gesmelt botter of olie vir smeer...
View ArticleVerwagte temperature vir 24 Junie 2014
Alexanderbaai……..14 29 Beaufort-Wes ……..13 27 Bethlehem…………-2 19 Bloemfontein………-3 19 Calvinia………….14 23 Cradock…………..05 23 De Aar……………02 19 Durban……………10 25 Emalahleni………..05 24 Ermelo……………04 18...
View ArticleToyota gaan motors in SA terugroep
Toyota het Maandag aangekondig hulle gaan voertuie weens foutiewe lugsakke terugroep. Wheels24 het berig dit sluit Suid-Afrika in. Toyota Suid-Afrika sê: “Slegs Corollas wat tussen April 2002 en Junie...
View Article10 ander gebruike vir tandepasta
#185406309 / gettyimages.com Tandepasta maak jou tande skoon (en beskerm teen gaatjies en aanpaksels, soos party handelsmerke beloof), maar het jy geweet ’n bietjie tandepasta sal jou strykyster kan...
View Article