Drie maniere om te kry wat jy wil hê by jou ouers
MEGAN BURSEY Dis nie aldag maklik om jou ouers ’n paar ekstra sente te vra vir ’n duur baadjie wat jy al lank begeer of vir ’n kaartjie na n gunstelingsanger se konsert nie. Maar hou moed! Daar is wel...
View ArticlePretfeite oor Pia Mia
Ontmoet Pia Mia, die meisie wat volgens Kanye West die volgende Rihanna kan wees! Pia Mia Perez, beter bekend as Pia Mia, is ’n 17-jarige sangeres en liedjieskrywer van die Amerikaanse eiland Guam in...
View ArticleVanaand in Kokkedoor…
Dis die voorlaaste episode van die tweede seisoen en die uitdaging is 'n banketmaal vir 'n jintelman. Met Emsie Schoeman as gas.
View ArticleEerste Suid-Afrikaner knak op Wimbledon
#451165260 / gettyimages.com Die eerste gekeurde Amerikaner, Serena Williams, het by Wimbledon op ’n drafstap (ver)spotmaklik met Suid-Afrika se Chanelle Scheepers in die tweede ronde van die...
View ArticleVerwagte temperature vir 27 Junie 2014
Alexanderbaai........11 19 Beaufort-Wes ........08 16 Bethlehem............-2 16 Bloemfontein.........-2 16 Calvinia.............07 13 Cradock..............02 13 De...
View ArticleSABC gee duidelikheid oor Afrikaans op die kassie
SAUK ontken gerugte oor Afrikaanse programme op SABC2 Die SAUK ontken in ’n mediaverklaring ten sterkste dat die meeste Afrikaanse programme op SABC2, onder meer die Nuus om 7, permanent na SABC3 gaan...
View ArticleHoenderlewerkoekies met spinasieslaai
Genoeg vir 4 mense Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 15-20 min. LEWERKOEKIES 1 ui, gekap 2 wortels, skoongeskraap en gekap 15 g pietersielie 1 eier 2 snye bruinbrood, korsies verwyder en in stukke geskeur...
View ArticleJ.F en Lorraine groet Kokkedoor in die pylvak
Hulle het hul hart 12 weke lank uitgekook op Kokkedoor, maar in die voorlaaste aflewering gisteraand het ’n vyfgangmaaltyd J.F van der Westhuizen (29) van Wellington en sy Pretoriase spanmaat, Lorraine...
View ArticleInspirasie vir die dag
"When someone else's happiness is your happiness, that is love."
View ArticleWerq met Carmen Electra!
Nog ’n aktrise hou nou haar lyf sangeres. Die voormalige Baywatch-aktrise Carmen Electra (42) het onlangs die musiekvideo vir haar enkelsnit, Werq, uitgereik. Die wit-en-swart video is ’n eerbetoon aan...
View ArticleWie het dit gesê?
Ek hou van die beskrywing ‘misverstaan’. Maar ek is ’n bietjie van ’n stoutseun. – Zayn Malik
View ArticlePretfeite oor Ansel Elgort
Dié talentvolle hartebreker is vinnig op pad om supersterstatus te bereik danksy sy hoofrol in The Fault in Our Stars Ansel (20) het gehuil toe hy die boek lees waarop die fliek gegrond is. Dit gaan...
View ArticleVerwagte temperature vir 28 Junie 2014
Alexanderbaai……..06 27 Beaufort-Wes ........03 19 Bethlehem............-2 18 Bloemfontein.........00 19 Calvinia.............05 20 Cradock..............-1 19 De...
View ArticleKokkedoor – Episode 13
Na weke se swoeg, sweet (en dalk soms swets . . .) is dit vanaand die groot aand – wanneer Kokkedoor se wenner aangewys word. Donderdagaand 3 Julie 2014 op kykNet
View ArticleWat jy moet weet oor die SAUK-programveranderings
Die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie (SAUK) het die afgelope week aangekondig hulle gaan hul TV-roosters ingrypend verander. Wanneer die SAUK se dekking van die Wêreldbekertoernooi op 14 Julie eindig,...
View ArticleKwêla – Woensdagaand 2 Julie 2014
Kwêla was daar toe ons die Dinosourusse uitgepak het … ANNA CILLIERS wys, en bespreek met ons, drie van haar gunsteling tuine … Ons kuier by die kleurryke kunstenaar LEON DE BLIQUY tydens sy onlangse...
View ArticleHartskos vir die winter
’n Heerlike ryk skaapskenkelsop is maar een van die smullekker resepte wat ons kosskrywer Mari-Louis Guy tussen ’n paar lekkerlees-vertellings deur deel. Rol af of klik hier om die resepte te sien...
View ArticleTransformers is hier!
Dis vier jaar sedert Megatron Chicago amper vernietig het en in Transformers: Age of Extinction, die vierde aflewering van die fliekreeks, het die mense nie meer vir Optimus Prime en sy Autobots nodig...
View Article