Schumacher was wakker tydens hospitaaloorplasing
Die Formule Een-kampioen Michael Schumacher was by sy bewussyn en sy oë was oop tydens sy hoogs geheime oorplasing van ’n Franse hospitaal na ’n instelling in Switserland, berig die Switserse koerant...
View ArticlePolisiehond trek Amerikaner vas wat dagga in vetrolle versteek
’n Polisiehond het Vrydag ’n man van 204 kg in Orlando in die Amerikaanse deelstaat Florida vasgetrek nadat hy 23 g dagga in sy vetrolle versteek het. Polisiebeamptes het Maandag vertel hulle het...
View ArticleDekadente sjokoladebroodpoeding
Dié ryk poeding werk uitstekend op koue wintermiddae. Genoeg vir 4-6 mense Bereiding: 15-20 minute Gaarmaaktyd: 30-40 minute 4 groot dag oue croissants 200 g melksjokolade 45 ml (3 e) lemoenlikeur 300...
View Article3 Julie 2014
Patats, 500-750 g Knoffelhuisies, 4 Brandrissie, 1 Vars koljander 10 g Mentblare, 10 g Slaaiblare, 1 kop Uie, 2 Seldery, 2 stele Wortels 4 Ertjies, 250 ml Koolslaaimengsel, 350 g Fetakaas, 2 wiele Heel...
View ArticleVerwagte temperature vir 19 Junie 2014
Alexanderbaai……..09 20 Beaufort-Wes ........06 11 Bethlehem............-3 13 Bloemfontein.........-4 13 Calvinia.............04 11 Cradock..............-3 11 De...
View ArticleVideo: Suid-Afrikaner laat harte bons nadat hy op Amerikaanse lughawe jawoord...
Trek jou snesies nader! ’n Video wat wys hoe ’n Suid-Afrikaanse man sy Amerikaanse meisie op ’n lughawe in die Amerikaanse deelstaat Missouri vra om te trou, is besig om soos ’n veldbrand te versprei...
View ArticleGrondboontjiebotter-stafies
Lewer 9 Bereiding: 10 min. Bak: 20 min. 125 ml (½ k) bruinsuiker 250 ml (1 k) gladde grondboontjiebotter 5 ml (1 t) vanielje-ekstrak 250 ml (1 k) volkoringmeel 250 ml (1 k) gerolde hawermout ’n knippie...
View ArticleDie Hougaards hou partytjie
Karlien van Jaarsveld en Derick Hougaard het vanoggend ’n partytjie gehou vir hulle tweeling Daniël en Eliah wat vandag al ses maande oud is. Derick het die prettige foto op Facebook geplaas met die...
View ArticleTafelberg te koop op Gumtree
Dis nou vir jou entrepreneurskap gees en iets wat jy nie elke dag sien nie! ’n Gewillige adverteerder op Gumtree het onlangs probeer om Tafelberg in Kaapstad te verkoop vir niks minder nie as R900 000...
View ArticleKourtney en Khloe ‘goed vir besigheid’
DIE donkerkop-susters word nie oral met ope arms verwelkom nie, maar dit blyk dat hul teenwoordigheid tóg goed kan wees vir besigheid. Hulle is immers Kourtney en Khloe Kardashian en waar hulle gaan,...
View ArticleVerwagte temperature vir 20 Junie 2014
Alexanderbaai........10 27 Beaufort-Wes ........01 16 Bethlehem............-3 16 Bloemfontein.........-4 12 Calvinia.............00 17 Cradock..............00 17...
View ArticleWEER: Verwagte temperature vir 20 Junie
Pretoria.............02 17 Johannesburg.........00 15 Vereeniging..........-5 14 Nelspruit............13 18 Ermelo...............-2 15 Emalahleni...........03 18 Standerton...........-4 16...
View ArticleNog net een slapie tot die dino’s JHB tref!
Lekker! Nog net een slapie oor voordat kinders van Gauteng die wonderwêreld van die oerdiere kan betreë wanneer die “Day’s of the Dinosaurs”-tentoonstelling môre in Sandton open. En wag daar nie groot...
View ArticleKoolpakkies
Dié heerlike en goedkoop gereg sal gou van niekooleters koolliefhebbers maak. Genoeg vir 6-8 mense Bereiding: 20 minute Gaarmaaktyd: 1 uur 2 uie, gekap olie 10-15 ml (2-3 t) geroosterde kerriepoeier 3...
View ArticleVars seekos-pizza
Lewer 2 pizzas Bereiding: 20 min. Marineer: 30 min. Bak: sowat 20 min. Gaarmaak: 10 min. KORS 160 ml ( k) yswater 60 ml (¼ k) olyfolie 500 ml (2 k) koekmeel sout BOLAAG olyfolie 4 knoffelhuisies,...
View ArticleRenette en Orscilla praat oor die einde van hul pad in Kokkedoor
Hulle was “so grys soos sement” toe hulle hoor hulle is die span wat uit Kokkedoor geskakel is – en ja, sê Renette Vosloo (49), wat gisteraand saam met Orscilla Hitch cock (38) die trekpas gekry het,...
View ArticleTV-gids Vrydag 20 Junie 2014
Dit is vanaand op die kassie: 17:30 La’t Wiel (kykNET): Die La’t Wiel-span wys weereens dat dit ’n program is vol pret vir oud en jonk. Van die goedkoopste intreevlakmotors tot die duurste supermotors...
View ArticleWat maak die kykNET-aanbieder Dawie Roodt vandag?
Die aanbieder van Ontbytsake op kykNET en een van ons beste ekonome, Dawie Roodt, vier vandag sy 53ste verjaarsdag! “Ek is al oorval met gelukwensinge en gaan myself bederf deur ’n fiets te koop,”...
View ArticleSpereryagtige sjokoladekoek met fluweelversiering
Lewer 1 middelslagkoek Bereiding: 15 min. Bak: 40 min. 750 ml (3 k) meel 10 ml (2 t) bakpoeier 10 ml (2 t) fyn kaneel 2 ml (½ t) fyn naeltjies 1 ml (¼ t) gemengde spesery 2 ml (½ t) fyn neutmuskaat 2...
View ArticlePensioentrekker gevonnis weens diereopgaring
’n Pensioentrekker van Bloemfontein wat 11 honde, twee katte, 10 budgies en twee konyne in haar eenslaapkamerhuis ingeprop en verwaarloos het, is onlangs ’n jaar opgeskorte tronkstraf opgelê, berig...
View Article