Sy is al jare lank op ons kassies en die groot skerm, maar Brümilda van Rensburg maak nou ’n draai agter die kospotte.
Dié veteraan-aktrise maak môreaand om agtuur ’n gasverskyning op Kokkedoor op kykNET.
Kyk hieronder na die foto’s. Sy lyk sommer in haar noppies!