Weer: Temperature vir 27 Februarie 2014
Alexanderbaai……..17 25 Beaufort-Wes………18 38 Bethlehem…………11 23 Bloemfontein………13 28 Calvinia………….21 35 Cradock…………..14 35 De Aar……………15 30 Durban……………19 29 Emalahleni………..15 28 Ermelo……………11 24...
View ArticleStaan prins Harry en Cressida Bonas op trou?
Prins Harry van Brittanje is glo gereed om saam met sy meisie, Cressida Bonas, voor die kansel te staan. Die aantreklike koninklike is smoorverlief op die 25-jarige sosiale vlinder, en daar loop...
View ArticlePaartjie ontdek skatkissies vol goud naby hul huis
Het jy kleintyd daarvan gedroom jy sou eendag die pot goud aan die einde van die reënboog ontdek? Of het jy speel-speel “opgrawings” in jou ouers se tuin gedoen in die hoop dat jy op ’n skatkis vol...
View ArticleGevulde tuna-en-kaas uie
6 groot uie, geskil en deurgesny sout en peper olyfolie 3 blikke (187 g elk) tuna in water, gedreineer 125 ml (½ k) room 60 ml (¼ k) broodkrummels 45 ml (3 e) grasuie, gekap 45 ml (3 e) parmesaankaas,...
View Article’n Sakpas-vriend wat jou leer spel
Huisgenoot, YOU en DRUM in samewerking met Pharos het pas ’n splinternuwe mobi-app bekendgestel wat jou kind se spelvermoë sal help ontwikkel. SpelPêl is ’n spel-speletjie op Huisgenoot se mobiele...
View ArticleCarte Blanche moet jammer sê oor foto’s van Inge Lotz
Die Menseregtekommissie (MRK) het vandeesweek bevind die TV-joernaalprogram Carte Blanche moet die ouers van die vermoorde Matie Inge Lotz verskoning vra, berig Beeld. Dié program het in September 2008...
View ArticleRomanz: Dis verby
Die vierstuks van Romanz se paaie gaan skei. Volgens Sarie.com tree hulle vanaand vir die heel laaste keer saam op, hoewel een van die lede, André Venter, die optrede weens mediese redes gaan misloop....
View ArticleDobbelwebtuiste bied weddendskappe oor Oscar
Dobbelaars kan nou weddenskappe aangaan op ’n Ierse dobbelwebtuiste oor of die paralimpiese atleet Oscar Pistorius skuldig bevind gaan word aan moord. Die webtuiste Paddy Power bied wedsyfers van 2-5...
View Article5 goed wat jy die naweek kan kyk
Jou lagspiere gaan dié naweek lekker gekielie word met komedies van alle soorte. Jy kan vanaand na Ben Stiller kyk in die soort komedie/drama waarin hy gewoonlik skitter. Saterdag kan jy jou dosis van...
View ArticleSpaghetti met hoenderfrikkadelle
Genoeg vir 6 Bereiding: 15 minute Gaarmaaktyd: 30 minute 500 g hoendermaalvleis 250 g rugspek, gekap 250 ml (1 k) gerasperde pecorino-kaas 3 knoffelhuisies, fyngedruk 5 takkies tiemie, gekap 1 eier...
View ArticleKoeskoes-varksteaks
250 ml (1 k) koeskoes 1 suurlemoen se skil, gerasper, en 15 ml (1 e) sap 60 ml (¼ k) pietersielie, gekap sout en peper 4 varkneksteaks, effens platter gekap 125 ml (½ k) koekmeel 2 eiers, geklits olie...
View ArticleSjokolade-muffins
Propvol wortels en appels, maar hulle sal dit nie eens agterkom nie! LEWER 12 muffins (1 muffin = 1 porsie) Bereiding: 15 minute Gaarmaaktyd: 30-40 minute MUFFINS 125 ml (½ k) koekmeel 60 ml (¼ k)...
View ArticleIs Jack Parow cooler as Eminem?
Ons eie cooler as ekke rapper, Jack Parow, het gisteraand vir die Amerikaanse rapper Eminem in die Kaap geopen en maak komende Saterdag weer so wanneer Eminem op Ellispark in Johannesburg optree. ’n...
View ArticleWeer: Temperature vir 28 Februarie 2014
Alexanderbaai……..20 24 Beaufort-Wes………20 35 Bethlehem…………11 28 Bloemfontein………15 30 Calvinia………….13 27 Cradock…………..18 33 De Aar……………18 31 Durban……………20 30 Emalahleni………..16 30 Ermelo……………09 26...
View ArticleEKSKLUSIEF! Karlien en Derick wys die tweeling!
In die nuwe Huisgenoot wys Karlien en Derick vir die eerste keer hul tweeling, Daniël en Eliah. Daar is agt bladsye met pragfoto’s – ons dink dit is een van ons mooiste artikels nóg oor bekendes se...
View ArticleEet soos ’n Mej. SA-finalis
Die 12 Mej. SA-finaliste gee wenke oor voeding en ’n gesonde dieet: Abigail de Jager Vermy verfynde koolhidrate soos witbrood, koekies en wit rys. Vervang suiker sover moontlik deur heuning. Jy kan...
View ArticleBoereworsrolle met rissie-tamatiekonfyt
500 g boerewors, derm verwyder olie 4 mini- Portugese rolletjies roketblare 100 g emmental- of sterk cheddarkaas, in dun skywe gesny 60 ml (¼ k) rissie-tamatiekonfyt Rol die vleis in klein bolletjies...
View ArticlePerske-frikkadelle
FRIKKADELLE 2 snye witbrood, korsies verwyder en in ’n bietjie water geweek 500 g beesmaalvleis 1 eier, geklits sout en vars gemaalde peper 2 knoffelhuisies, fyn gedruk 100 g sagte droëperskes, fyn...
View ArticleAartappeltert
LEWER 1 TERT VAN 30 CM Bereiding: 45 minute Baktyd: 40 minute KORS 1 kg aartappels 30 g botter 2 ml (½ t) bakpoeier 75 ml (1/3 k) melk VULSEL 30 ml (2 e) botter 50 ml mieliemeel 500 ml (2 k) melk 2...
View ArticleMikrogolf-sjokoladetert
LEWER 1 TERT VAN 30 CM Bereiding: 40 minute Verkoeltyd: 2-3 uur 1 pak (200 g) plat sjokoladekoekies, gekrummel 1 blik (385 g) kondensmelk 600 ml melk 15 ml (1 e) botter 45 ml (3 e) mielieblom 45 ml (3...
View Article