Wat gebeur in rolprentteaters
Twee voorlopers in vanjaar se Oscar-resies begin hierdie week. American Hustle (10-12O TS) se regisseur, David O. Russell, is bekend daarvoor dat hy sy akteurs aanspoor tot uitstekende samespel. Hier...
View ArticleSkoonheidswenke van die mooistes
Hulle is van die land se mooiste jong vroue. Die Mej. SA 2014-finaliste deel van hul geheime wat jou op jou beste sal laat lyk. Mej. Suid-Afrika word aangebied deur Sun International en deur Cell C...
View ArticleWeer: Temperature vir 1 Maart 2014
Alexanderbaai……..17 24 Beaufort-Wes………18 32 Bethlehem…………13 25 Bloemfontein………15 28 Calvinia………….15 26 Cradock…………..16 30 De Aar……………16 29 Durban……………22 27 Emalahleni………..18 27 Ermelo……………14 24...
View ArticleDie A tot Z van die Oscar-hofdrama
Ons kyk na die ABC van die Oscar-moordverhoor. A Arnold Pistorius is Oscar se oom en die patriarg van die familie. Dié superryk sakeman het die meeste van Oscar se borgtog van R1 miljoen betaal nadat...
View ArticleEsklusief! Christoff Becker se witwarm-video
Christoff Becker, een van die Waterkloof-4 en deesdae bekend as een van die Waterkloof-2, het hierdie video aan ‘n Suid-Afrikaanse meisie gestuur terwyl hy in die tronk was. Gedeeltes van die video...
View ArticleVIDEO – Oscar wat met ‘n geweer oefen
Kyk die video: Beeldmateriaal het aan die lig gekom wat wys hoe Oscar Pistorius ’n waatlemoen met ’n grootkaliber-rewolwer aan stukke skiet en iemand, vermoedelik hy, dan sê: “Dis baie sagter as...
View ArticleKristen Stewart se gedig
Die Twilight-aktrise loop beslis met haar hart op haar mou; sy het dié kriptiese gedig geskryf oor haar eks, Robert Pattinson. My Heart Is A Wiffle Ball/Freedom Pole I reared digital moonlight You...
View ArticleVry om te dans
DIS ’n jaar later. ‘‘Hoe lyk dit dan, Santjie? Dit word laat, man!’’ Mike se bolwange is hoogrooi, ’n sweetlagie blink op sy voorkop. Die Baadjiepak draai berispend na hom: ‘‘Suzanne se ma is ’n paar...
View ArticleTV-gids Sondag 2 Maart 2014
17:30 Survivor SA: Champions (M-Net): Die Suid-Afrikaanse sportlegendes Corné Krige en Mark Fish lei die spanne in die stryd om R1 miljoen te wen. 18:00 Glam Guru (KykNET): Hannon berei Gerda en ma...
View ArticleNuwe liefde vir Oscar?
Britse koerante het Vrydag beweer dat Oscar Pistorius ’n nuwe vriendin het. The Sun het berig Pistorius (27) gaan uit met Leah Skye Malan (19), ’n student-paramedikus. Die koerant het haar as...
View ArticleHoenderpitas
4-6 hoenderborsies, in repe gesny 30 ml (2 e) knoffel-en-kruiespeserye vars gemaalde peper 2 eiers, geklits 125 ml (½ k) koekmeel olie, vir vlakbraai PITAS 4 pitabrode, oopgesny ½ komkommer, in skyfies...
View ArticleBrandrissie-varknoedels
400 g varkfiletrepies sout 15 ml (1 e) olie 2 knoffelhuisies, fyngedruk 5 ml (1 t) gerasperde gemmer 1-2 brandrissies, gekap 4 stingeluie, gekap 30 ml (2 e) soet sojasous 250 ml (1 k) aftreksel 250 g...
View ArticleWeer: Temperature vir 3 Maart 2014
Alexanderbaai……..15 24 Beaufort-Wes………14 28 Bethlehem…………14 25 Bloemfontein………16 27 Calvinia………….12 25 Cradock…………..14 25 De Aar……………14 30 Durban……………22 28 Emalahleni………..17 23 Ermelo……………15 22...
View ArticleGWM se H6 kry ’n petrolboetie
GWM se H6-sportnutsvoertuig, wat einde verlede jaar plaaslik bekendgestel is, is nou ook met ’n 1,5-liter turbopetrolenjin beskikbaar. Dié nuwe kragbron het meer as genoeg woema en ontwikkel 105 kW...
View Article‘Dit was bloedstllende gille’
’n Vrou wat naby die Olimpiese held Oscar Pistorius woon, het vanoggend in die Noord-Gautengse hooggeregshof getuig hoe sy die aand van 14 Februarie wakker geword het van ’n gil. “Dit was bloedstllende...
View ArticleMaklike chilli con carne
30 ml (2 e) olyfolie 2 uie, gekap 2 knoffelhuisies, fyn gedruk 500 g maalvleis 5 ml (1 t) paprika 5 ml (1 t) rooipeper 30 ml (2 e) tamatiepasta 250 ml (1 k) aftreksel 1 elk rooi, groen en geel...
View ArticleGevulde botterskorsies
2 botterskorsies, gehalveer en ontpit olyfolie sout en peper 2 blikke (410 g elk) kekerertjies, gedreineer en effens fyn gedruk 200 g fetakaas, in blokkies gesny 15 ml (1 e) suurlemoensap skil van 1...
View ArticlePa en seun pak cholesterol as ’n span
“EK HET my man en seun gesmeek en gesmeek,” vertel Denise Erasmus van die plaas Skoongesig buite Villiersdorp. “Elke keer dat ons verby die kerksaal ry, sien ek die Flora-plakkate en neul ek weer. Ek...
View ArticleWeer: Temperature vir 4 Maart 2014
Alexanderbaai – 15 25 Beaufort-Wes – 14 27 Bethlehem – 16 23 Bloemfontein – 15 28 Calvinia – 12 32 Cradock – 14 26 De Aar – 14 29 Durban – 21 25 East London – 19 20 Emalahleni – 18 25 Ermelo – 16 20...
View Article