In die nuwe Huisgenoot wys Karlien en Derick vir die eerste keer hul tweeling, Daniël en Eliah.
Daar is agt bladsye met pragfoto’s – ons dink dit is een van ons mooiste artikels nóg oor bekendes se baba’s.
Die nuutste Huisgenoot is al van vandag in sekere dele van Kaapstad te koop.