LEWER 1 TERT VAN 30 CM
Bereiding: 40 minute
Verkoeltyd: 2-3 uur
1 pak (200 g) plat sjokoladekoekies, gekrummel
1 blik (385 g) kondensmelk
600 ml melk
15 ml (1 e) botter
45 ml (3 e) mielieblom
45 ml (3 e) vlapoeier
1 eier
knippie sout
150 g melksjokolade, fyn gekap
- Voer ’n tertbak van 30 cm met die sjokoladekoekies uit.
- Meng die kondensmelk, 400 ml van die melk en die botter en plaas 5 minute op hoog in die mikrogolfoond.
- Meng die mielieblom met die vlapoeier en die orige 200 ml melk.
- Voeg die eier en sout by die vlamengsel en klits goed.
- Voeg ’n bietjie van die warm melk stadig by die vlamengsel. Voeg dan die res van die warm melk by en dik het.
- Laat die gelatien in die water spons en verhit om dit te laat oplos, maar moet die mengsel nie laat kook nie. Voeg die gelatienmengsel stadig by die vlamengsel en meng goed. Voeg die brandewyn by en laat die vulsel afkoel, maar nie stol nie.
- Klits die eierwitte tot sagte punte vorm en klits die res van die suiker stadig by.
- Vou die eierwitte en die room by die afgekoelde vla en skep bo-op die kors.
- Laat heeltemal afkoel en sit voor saam met vars grenadellas indien verkies. mikrogolf 10 minute op hoog of tot verdik. Roer elke 2 minute.
- Voeg die gekapte sjokolade by en roer tot gesmelt.
- Giet die warm vla oor die koekies, laat dit afkoel en plaas 2-3 uur in die yskas om te stol.