Justin Bieber spring dalk die tronk vry
Justin Bieber kan uit die tronk bly – mits hy aan ’n rits voorwaardes voldoen wat dwelmtoetse op enige plek in die wêreld en 40 uur gemeenskapsdiens insluit. Dié voorwaardes maak deel uit van ’n...
View ArticleWat jy moet weet oor menopouse
Die oorgangsjare kan swaar wees vir baie vroue (en hul gesin!). Menopouse verwys na die laaste maandstonde, maar het jy geweet dit word dikwels voorafgegaan deur die perimenopouse? Simptome begin...
View ArticleSó het Peugeot die 3008 verbeter
Peugeot het nuwe lewe in sy 3008-oorkruisvoertuig geblaas. Hier is wat jy moet weet van die 3008 se vars voorkoms en ander veranderinge: Die grootste kosmetiese verandering is aan die voorkant met nuwe...
View ArticleVideospeletjie kan hunkering na kos, sigarette, alkohol demp
As jy alewig smag na ’n soet dingetjie of gedurig lus word vir ’n sigaret of alkohol, kan jy dié hardnekkige begeertes speel-speel klop met een van die mees geliefde videospeletjies ter wêreld: Tetris....
View ArticleVry om te dans
My vertoning is my klein soete wraak op die manlike oorheersers van ons firma, namens elke vrou wat haar na ’n man se wil moet skik Deur Alta Cloete EN, twee, drie . . . nege, tien . . . Down!’’ kap...
View ArticleSó lyk Sorina op agt maande swanger
Sorina Erasmus, oftewel die Flooze, is nou agt maande swanger. Sy het hierdie foto’s van haar op Facebook gedeel.
View ArticleGooi ’n hoenderborsie op die braai
Uit die oond en op die braai: Die Vet Sjef van Nieu-Seeland deel stap vir stap sy resepte vir bykosse en gevulde hoenderborsies in foelie – en waarsku sommer ook oor die soort gaste wat ’n braai erg...
View ArticleNeem beheer oor jou cholesterol
ADVERTENSIE | FLORA PRO.ACTIV FLORA wil die mense van Villiersdorp help om hul cholesterol te verlaag. ’n Uitstekende manier om dit met 5 persent te verlaag sodat jou liggaam reg werk, is om ’n...
View ArticleHuisgenoot-apps
Huisgenoot het fantastiese apps vir Android en iOS wat jou lewe sommer baie makliker kan maak. Huisgenoot 3D-app Sien hoe die bladsye van jou tydskrif voor jou oë lewe kry met die Huisgenoot 3D-app....
View ArticlePakkies met beesvleisrepies
Genoeg vir 6 Bereiding: 10 minute Gaarmaaktyd: 2 uur 30 ml (2 t) olie 1 kg beesvleisblokkies 1 groot ui, in kwarte gesny 4 knoffelhuisies, fyngedruk 125 (½ k) rooiwyn 500 ml (2 k) beesaftreksel 1...
View ArticleWeer: Temperature vir 26 Februarie 2014
Alexanderbaai……..16 27 Beaufort-Wes………18 34 Bethlehem…………12 25 Bloemfontein………12 28 Calvinia………….17 35 Cradock…………..10 30 De Aar……………11 30 Durban……………20 26 Emalahleni………..18 26 Ermelo……………14 23...
View ArticleDiet Coke kos vrou R2,6 miljoen
Jakki Ballan het al ’n fortuin van sowat R2,6 miljoen aan haar verslawing aan Diet Coke bestee: Sy drink tot 50 blikkies en 10 L per dag. Jakki het die drankie op 14 begin drink en toe haar verslawing...
View ArticleHoender-lasagne
500 ml (2 k) witsous 250 g lasagnevelle, in kookwater geweek 500 g botterskorsie, gaar en in blokkies gesny 5 ml (1 t) komyn sout en peper 4 hoenderborsies, gaar en gepluis 100 g mozzarellakaas,...
View ArticleKrummel-sampioenkebabs
500 g sampioene 2 eiers, geklits en gegeur met sout en peper 375 ml (1½ k) growwe broodkrummels 30 ml (2 e) gedroogde pietersielie olie 60 ml (¼ k) griekse jogurt 60 ml (¼ k) mayonnaise 10 ml (2 t)...
View ArticleNachos-slaai
FRIKKADELLE 500 g boerewors 250 g tamaties 125 g (½ pak) nachos 150 g slaaiblare 1 avokado, in stukke gesny SLAAISOUS 10 ml (2 t) suurlemoensap 30 ml (2 e) olie sout en peper Voorverhit die oond tot...
View ArticleMikrogolf-vis met tamatie-en-pastarys
Genoeg vir 4 Bereiding: 10 minute Gaarmaaktyd: 20 minute 750 ml (3 k) kookwater sout en peper 250 g rosmarino-pasta (sien nota) 1 blik (400 g) heel tamaties 2 knoffelhuisies, fyngekap 5 ml (1 t)...
View ArticleMan van Pretoria vertel van slang-nagmerrie
’n Man wie se motor deur ’n rinkhals oorgeneem is, beskryf dié beproewing as ’n “nagmerrie”. Toe Brian Mabasa ’n week gelede ná werk terugkeer na sy BMW in die parkeerterrein van die Gautreinstasie in...
View ArticleAkteurs wat moontlik vanjaar ’n Oscar gaan wen
“Vanjaar se wedstryd om ’n Oscar is die sterkste wat dit nog ooit was.” Só glo die rolprentfoendi en Huisgenoot-resensent Leon van Nierop, wat sê dat niemand verbaas moet wees as twee akteurs by...
View ArticleAartjie na sy vaartjie?
Christo en Nicko Snyman Dis nou ’n pa se trots! Die Broers-sanger Christo Snyman se seun Nicko (16) het akademiese erekleure verwerf. “Ek is baie trots. Enige ouer leef in sy kind se drome en...
View Article