Quantcast
Channel: Huisgenoot
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live

Eet so bewustelik

Vergeet van diëte volg. Gooi weg daardie duur boeke wat jou ’n pragtige, slanke liggaam binne drie weke beloof. Skrap daardie lysie teen jou muur wat jou verbied om sekere kosse te eet. Die lewe gaan...

View Article


Vandag in die geskiedenis

Vandag is Maandag, 10 Februarie, die 41ste dag 2014. Vanjaar het nog 324 dae. Hoogtepunte in die geskiedenis op hierdie dag: 1811 – Die Russe val Belgrado binne en neem die Turkse weermag gevange. 1828...

View Article


Algemene oogsiektes

Pterigium Dit is skadelose maar lastige groeisels op die konjunktiva (die wit deel van die oog). Dit kom aan die neuskant van die oog voor en het dikwels ’n driehoekige vorm. Die groeisels lyk soos ’n...

View Article

Vier vreemde sporte op die Winterspele

Skeleton: Spoedvrate sal mal wees oor dié sport, waar deelnemers blitsvinnig op hul maag teen ’n helling afgly. Die persoon word vasgemaak op ’n smal plankie en beheer sy plank deur die momentum wat hy...

View Article

Elke hond kry sy beurt

Al ooit gewonder met watse kattekwaad honde hulself mee kan besig hou as daar nie mensekinders naby is nie?

View Article


Wie het dit gesê?

“As ek The Sisterhood of the Traveling Pants moet kyk, is dit verby. Selfs 10 minute van die beste seks maak dit nie die moeite werd om daardeur te sit nie.” – die akteur Zac Efron    

View Article

Ons is dol oor Teen Wolf se Tyler Posey en Tyler Hoechlin

Vergeet van Twilight se Jacob Black – dis nou dié twee Teen Wolf-hartebrekers wat ons knieë lam maak! Die trefferreeks het sy lewe verander, sê die 22-jarige Tyler Posey. Hy sê al kan hy nie juis...

View Article

Wie verjaar vandag saam met jou?

Taylor Lautner (22) akteur Jennifer Aniston (45) aktrise Kelly Rowland (33) sangeres Brandy (35) sangeres Mike Shinoda (37) rapper

View Article


Vyf feite oor Beatenberg

Is jy ook gek oor die liedjie Chelsea Blakemore van die Kaapse groep Beatenberg? Hier is vyf feite oor dié sexy driestuks: Matthew Field (sang, kitaar), Ross Dorkin (baskitaar) en Robin Brink (tromme)...

View Article


Het jy geweet?

Harry Potter se skepper, J.K. Rowling, het hom saam met haar laat verjaar, op 31 Julie.

View Article

Inspirasie vir die dag

"We love because it's the only true adventure."

View Article

Nou het die Wincklers elke dag vakansie

Dis nou presies twee weke sedert Heinz en Aletté Winckler en hul twee seuns, Lian (3) en Simeon (22 maande), in Somerset-Wes in die Kaap gaan nesskop het. En een van die dae is hulle vyf, wanneer die...

View Article

Appelkaaskoek

Lewer 1 koek (10 snye) Bereiding: 20 minute Gaarmaaktyd: 50 minute KORS 200 g gemmerkoekies, gekrummel 60 ml (¼ k) botter, gesmelt vulsel 3 appels, geskil en ontstronk 60 ml (¼ k) suiker 30 ml (2 e)...

View Article


Vegetariese lasagne

Genoeg vir 4 mense Bereiding: 10 minute Gaarmaak: 45 minute 45 ml (3 e) olie 4 murgpampoentjies, in skywe gesny 1 eiervrug, in blokkies gesny 1 ui, gekap 250 g sampioene, in skywe gesny 2...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

New York, hier kom ons!

Hulle roei nou al amper ’n maand en half op die oop see en hulle bestemming is nog duisende kilometers ver. Riaan Manser en sy verloofde, Vasti Geldenhuys, kom elke dag meter vir meter nader aan hul...

View Article


Inspirasie vir die dag

"Take time to do what makes your soul happy."

View Article

PRETFEITE OOR JADEN SMITH

Hy is beste pelle met Justin Bieber en albei sy ouers is Hollywood-sterre. G’n wonder die toneelspelgogga het Jaden Smith gebyt nie! Gaan kyk hoe doen hy sy ding teenoor sy pa, Will Smith, in die nuwe...

View Article


Wie verjaar vandag saam met jou?

Jennifer Stone (21) aktrise Josh Brolin (46) akteur Mike Posner (26) sanger

View Article

Ultra Music Fest

Te jonk vir die Ultra Music Fest wat op Valentynsdag in Kaapstad en die dag daarna in Johannesburg gehou word? Daar’s nie fout nie. Sony Music en Ultra Music gaan die eerste Ultra South...

View Article

Wie het dit gesê?

“Mense dink ek is heeltyd dronk, maar ek is eintlik baie rustig. Ek hou van TV kyk op my eie op ’n groot ou rusbank.”  – die sangeres Rihanna    

View Article
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>