Wie verjaar vandag saam met jou?
Seth Green (40), akteur James Dean, akteur Dawn Olivieri (33), aktrise
View ArticleVandag in die geskiedenis
Vandag is Saterdag, 8 Februarie, die 39ste dag van 2014. Vanjaar het nog 326 dae. Hoogtepunte uit die geskiedenis op hierdie datum: 1587 – Die Skotse koningin Maria word onthoof nadat sy aangekla is...
View ArticleWie het dit gesê?
“Ek soek net een af dag sodat ek kan gaan swem, roomys eet en na reënboë kan staar.”-Mariah Carey
View ArticleWie verjaar vandag saam met jou?
Avan Jogia (22), akteur Tom Hiddleston (33), akteur Michael B. Jordan (27), akteur
View ArticleThe Wanted se Siva oor hul skeiding
Was jy so gebroke soos ons toe jy hoor The Wanted gaan uitmekaar? Siva het darem onlangs die versekering gegee dat hulle nie permanent uitmekaar is nie. “Ek dink die ooreenkoms tussen ons was dat ons...
View ArticleKlim so uit kas
Die 18-jarige ster van die rolprent Spud, Troye Sivan, het besluit om in ’n video te vertel hy is gay. Dis meestal goed ontvang, maar nie almal het dit so maklik nie. Die kliniese sielkundige Natalie...
View ArticleTaylor Swift
Sy is ’n popprinses, lyk soos ’n supermodel en laat die ouens se harte vinniger klop. Ons is absoluut versot op Tay Tay! Taylor is ’n wêreldwye sensasie. Op 23 het sy al 26 miljoen albums verkoop, haar...
View ArticleSelena Gomez op Seventeen se voorblad
Selena Gomez lyk fantasties op die Maart 2014-voorblad van die Amerikaanse tydskrif Seventeen. Lees wat die 21-jarige alles te sê gehad het: Oor haar aanhangers: “Ek voel asof ek nie genoeg vir my...
View ArticleVandag in die geskiedenis
Vandag is Sondag, 9 Februarie, die 40ste dag van 2014. Vanjaar het nog 325 dae. Hoogtepunte uit die geskiedenis op hierdie datum: 1788 – Oostenryk se Josef II verklaar oorlog teen Turkye. 1825 – Die...
View ArticleGerugte oor Schumi se dood ontken
Die Grenoble Universiteitshospitaal waar Michael Schumacher behandel word, het gerugte ontken dat die Formule Een-legende dood is. Facebook, Twitter en ander sosiale media het omtrent Vrydag gegons met...
View ArticleAustin Mahone se nuwe enkelsnitalum
Ons kan ons verluister aan die hartebreker-tiener Austin Mahone se nuwe liedjie, Mmm Yeah, waarop Pitbull, een van ons gunsteling-rappers, verskyn. Kyk na die skreeusnaakse video:...
View ArticlePieter van Zyl, joernalis
Naam en van: Pieter van Zyl (40) Waar het jy studeer? Noordwes-universiteit in Potchefstroom en die Universiteit Stellenbosch. Wat het jy studeer en hoe lank? Eers ’n B.A.-graad met kommunikasiekunde...
View ArticleWie het dit gesê?
“As ek verantwoordelik is, sal ek my gesig was, maar ek haal nooit my oogomlyner of maskara af nie, want dit lyk so mooi die volgende dag. Dis ’n aanhoudende storie; ek dink nie my oë was al ooit skoon...
View ArticleWie verjaar vandag saam met jou?
Emma Roberts (23) aktrise Chloe Moretz (17) aktrise Elizabeth Banks (40) aktrise Don Omar (36) rapper
View ArticleHet jy geweet?
Papegaaie gee hul kinders ’n naam! Wetenskaplikes het vasgestel papegaaie noem hul kinders ’n kenmerkende roepgeluid, waarmee hulle later kommunikeer.
View ArticleDol oor Chris Colfer
Ons is versot op Kurt Hummel, sy skattige karakter in Glee, maar sy talente eindig nie daar nie – dié 23-jarige akteur is ook ’n ontluikende skrywer Hy het ’n oudisie gedoen vir die rol van Artie...
View ArticleInspirasie vir die dag
"One small positive thought in the morning can change your whole day"
View Article