Quantcast
Channel: Huisgenoot
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Inspirasie vir die dag

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Inspirasie vir die dag

View Article


Wyse woorde

Hoe meer jy jou lewe loof en vier, hoe meer is daar in die lewe om te vier. - Oprah Winfrey

View Article

Botterskorsie-bobotie

1 ui, gekap 2 knoffelhuisies, fyngedruk 15 ml (1 e) olie 500 g beesmaalvleis 1 botterskorsie, in blokkies gesny 30 ml (2 e) kerriepoeier 60 ml (¼ k) blatjang sout en peper lourierblare EIERVLA: 250 ml...

View Article

One Direction

Hulle is die grootste – en oulikste – seunsgroep op die planeet en nou kan jy hulle in 3D sien in hul nuwe dokkie, One Direction: This Is Us! Die groep het meer as 15 miljoen aanhangers op Twitter, en...

View Article


Beeldmateriaal: Schumacher ski van baan af in ongeluk

Ondersoekers sê twee minuut lange beeldmateriaal van ’n kamera op Michael Schumacher se ski-helm toon die Formule Een-grote was ’n hele ent van ’n versorgde baan af toe hy sy balans verloor en met die...

View Article

Weer: Temperature vir 9 Januarie 2014

Alexanderbaai……..17 23 Beaufort-Wes………15 26 Bethlehem…………16 26 Bloemfontein………17 30 Calvinia………….13 20 Cradock…………..16 30 De Aar……………15 29 Durban……………22 29 Emalahleni………..19 29 Ermelo……………14 25...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sorina (Flooze) en babaseun veilig en gesond ná noue ontkoming

Sorina Erasmus, oftewel die Flooze van Witbank, het Sondag ’n noue ontkoming bleef toe die gasbottel van vriende by wie hulle gekuier en gebraai het, vlam vat en amper ontplof. Sy is ses en ’n half...

View Article


23 Januarie 2014 Inkopielys

View Article


Sirkels van die hel

DEUR BUKS DE KOKER         DIS ’n vuur dié wat alles gaan verteer, dink ek met my linkerarm oor my oë gelig. Gulsig, onversadigbaar verorber die geel vlamme alles in hul pad, van reuse bome tot...

View Article

Nina Dobrev

In die trefferreeks The Vampire Diaries behoort haar hart aan die twee Salvatore-broers, maar in die regte lewe het die pragtige aktrise net oë vir een man! Al speel sy in die reeks die tipiese...

View Article

Vin Diesel vereer Paul Walker met video

Vin Diesel het ’n videohuldeblyk op Facebook gedeel ter ere van sy Fast & Furious-medester, Paul Walker, wat in November in ’n motorongeluk gesterf het. Vin het die 18 minute lange video met van sy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Elizma se swangermagie vorder fluks

Die sangeres, Elizma Theron, het vroeër vanoggend dié inskrywing oor haar swangerskap op Facebook gemaak: “Hi almal….was gister by die dokter, kleinding groei meer as n week vooruit, so sy is baie mooi...

View Article


Aartappelslaai

’n Soetsout-variasie op ’n ou gunsteling. Die resep het Marie du Plooy van Langenhovenpark die lesersprys vir Huisgenoot se uitgawe van 9 Januarie 2014 besorg. Genoeg vir 4-6 mense Bereidingstyd: 5...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kiwi kry R900 000 vir vangskoot

’n Nieu-Seelandse krieketaanhanger het baie meer as waarde vir geld gekry tydens gister se eendagwedstryd tussen die Kiwi’s en die Wes-Indiese Eilande in Hamilton, Nieu-Seeland. Michael Morton, ’n...

View Article


Pynappel-varktjops met gebraaide preie

4 varkneksteaks, effens platter gekap sout en peper 5 ml (1 t) Dijon-mosterd 15 ml (1 e) heelkorrelmosterd 1 blik (440 g) pynappelringe PREIE 15 ml (1 e) botter 15 ml (1 e) olie 8 jong babapreie, in...

View Article

Weer: Temperature vir 10 Januarie 2014

Alexanderbaai……..16 24 Beaufort-Wes……….15 26 Bethlehem…………..13 27 Bloemfontein……….14 30 Calvinia……………..12 23 Cradock………………14 29 De Aar………………..15 29 Durban……………….21 28 Emalahleni………….17 32...

View Article


Huisgenoot Nuusbrief: 10 Desember 2014

Sorina Erasmus, oftewel die Flooze van Witbank, het Sondag ’n noue ontkoming bleef toe die gasbottel van vriende by wie hulle gekuier en gebraai het, vlam vat en amper ontplof. Sy is ses en ’n half...

View Article

Panpizza met biltong

6 baba-uitjies, gehalveer 45 ml (3 e) bruinsuiker olyfolie 500 g brooddeeg 100 g biltong 200 g mozzarellakaas, gerasper ’n handvol vars basilie Verhit die oond tot 180 °C. Spuit ’n pan met kossproei....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

TV-vermaak dié naweek

Maak reg vir aksie! Will Smith en sy seun Jaden vertolk die hoofrolle in After Earth, ’n wetenskapfiksiefliek oor hul terugkeer Aarde toe ‘n millennium ná die mensdom die planeet moes verlaat. Leer om...

View Article
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>