Onnie van die week: Spog met jou leerders
Ons onnie van die week, Charné Kemp, is dalk nog ’n nuwe besem in die onderwys, maar haar geesdrif en vars benadering is aansteeklik. Naam en ouderdom: Charné Kemp (22) Wat en waar onderrig jy? Ek...
View Article’n Nuwe trauma: die eerste naweekpas
Jackie kom vir die eerste keer sedert die ongeluk ’n naweek huis toe. Hy weier om te glo dis sy huis en val sy gesin aan . . . Lees die volgende aflewering in Michelle Fourie se aangrypende blog oor...
View ArticleTV-gids Dinsdag 3 Desember 2013
Wat is vanaand op die kassie? 17:30 5 Sterre Met Reuben (kykNET): Reuben maak ’n heerlike sjokolade-soufflé. Die spesiale gas is Laurain Lewin van Careline Living. 19:30 Die Nataniël Tafel (kykNET):...
View ArticleWat jy moet weet van die Porsche waarin Paul Walker gesterf het
Die 2005 Porsche Carrerra GT, waarin Paul Waker verongeluk het, is ’n baie skaars supermotor. .post-slider-container .psc-slider-pagination li a {border-color: #999;}.post-slider-container...
View ArticleINKOPIELYS – 26 Desember 2013
Vrugte en groente VARS Babatamaties, 12-16 Vars basilie, hand vol Avokado’s, 3 Rooisoetrissie, 1 Baba-aartappels, 12-16 Uie, 2 Gemengde sampioene, 300 g Tiemie, paar takkies Knoffelhuisies, 5-6...
View ArticleWeer: Temperature vir 4 Desember 2013
Pretoria………….15 30 Johannesburg………12 27 Vereeniging……….13 27 Nelspruit…………18 28 Ermelo……………13 25 Emalahleni………..18 30 Standerton………..16 29 Skukuza…………..22 33 Polokwane…………15 28 Phalaborwa………..21 32...
View ArticleDie man wat my wou beheer
Haar kêrel se jaloesie en drang na oorheersing was die laaste strooi in hul verhouding, skryf Zelda la Grange, wat vir ons blog oor geweld teen vroue en kinders. Foto: WikiPhoto HY WAS van dag een af...
View ArticleDie vakansieboepie
Tem jou lus vir koolhidrate hierdie Kersfees en eet minder feestelike lekkernye. Hoe harder ons in die feestyd die vetjies in toom probeer hou of gesond probeer leef, hoe moeiliker lyk dit. Dis net te...
View ArticlePaul Walker se familie hou privaat gedenkdiens
Paul Walker se naasbestaandes en vriende het Maandagaand ’n privaat gedenkdiens gehou op die plek in Santa Clarita, Kalifornië, waar hy die naweek in ’n motorongeluk gesterf het. Die Fast and the...
View ArticleNoodhulpreeks: Snywonde
Dit gebeur gewoonlik met pa terwyl hy in die motorhuis werskaf, met ma wanneer sy kos maak, met kleinsus wanneer sy help groente skil en met kleinboet wanneer hy kaalvoet loop en nie kyk waar hy trap...
View ArticleTV-gids Woensdag 4 Desember
Wat is vanaand op die kassie? 17:30 Woef & Kie (kykNET): Ons ontmoet ’n splinternuwe ras in Suid-Afrika: die Duitse jagterriër en leer meer oor die vinnigste hond ter wêreld: die windhond. 18:30...
View ArticleNuwe app onthul wie jou heimlik op Facebook haat
Daar is ’n nuwe app wat jou kan help uitken wie nie baie van jou hou op Facebook nie. HateWithFriends.com is die jongste sosialenetwerk-app wat jou in staat stel om valse vriende uit te wys. Die diens...
View ArticleSnoekviskoekies met vyeslaai
Lewer 12 viskoekies Bereidingstyd: 10 minute Verkoeltyd: 30 minute Gaarmaaktyd: 2 minute vir elke klompie van 4 VISKOEKIES 500 g aartappels, geskil en in blokkies gesny 450 g gerookte vis, gevlok 1...
View ArticleSimeon – Dis Kersfees Vir My
Simeon se enkelsnit “Dis Kersfees Vir My” is nou op iTunes beskikbaar
View ArticleWeer: Temperature vir 5 Desember 2013
Alexanderbaai……..14 24 Beaufort-Wes………12 25 Bethlehem…………11 22 Bloemfontein………12 28 Calvinia………….12 31 Cradock…………..10 25 De Aar……………11 29 Durban……………21 24 Emalahleni………..16 26 Ermelo……………13 18...
View ArticleWag kyk hoe Bieber slaap
Justin Bieber is so paranoïes oor die moontlikheid dat ’n aanhanger by sy hotelkamer kan inbreek, hy het ’n sekuriteitswag wat by hom sit terwyl hy slaap. Die 19-jarige sanger raak glo so “paranoïes”...
View ArticleHerken so ’n Modimolle-monster
Zelda la Grange, wat vir ons oor geweld teen vroue en kinders blog, wonder wat ons uit die opspraakwekkende verminking en verkragting van Ina Bonnette kan leer. Johan Kotzé is twee keer lewenslank...
View ArticleMalvapoeding
Genoeg vir 8 mense Bereidingstyd: 12 minute Baktyd: 50-55 minute 30 ml (2 e) botter 250 ml (1 k) suiker 2 eiers 30 ml (2 e) asyn 10 ml (2 t) koeksoda 60 ml (¼ k) appelkooskonfyt 500 ml (2 k) koekmeel...
View ArticleWanneer gaan ons leer?
Geweld teen vroue en kinders is besig om handuit te ruk, en steeds sit Suid-Afrika handjies gevou – nes voorheen met MIV/vigs, sê ons blogger Zelda la Grange. www.rowenawaack.com via Compfight cc VROEG...
View Article