Quantcast
Channel: Huisgenoot
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wat ek uit aanlynliefde geleer het

Ná nege maande van aanlyn vry weet ons verhoudingsblogger Erla nou baie goed wat ’n man alles in ’n vrou soek . . . Foto: Penny Matthews WAT soek mans? Net soos ons Prins Sjarmant soek, soek hulle...

View Article


Gevulde botterskorsies

2 botterskorsies, in die lengte gehalveer en ontpit 30 ml (2 e) olyfolie sout en peper 250 ml (1 k) gaar lensies 500 ml (2 k) gaar koeskoes 2 ml (½ t) fyn komyn knippie koljander 60 ml (¼ k) rosyntjies...

View Article


Hoendervlerkies met jogurtsous

2 ml (½ t) gerookte paprika 2 ml (½ t) rooipeper 2 ml (½ t) knoffelpoeier 5 ml (½ t) fyn komyn 12 hoendervlerkies 30 ml (2 e) olie 250 ml (1 k) Griekse jogurt 30 ml (2 e) mayonnaise 30 ml (2 e) gekapte...

View Article

Appelkoos varkkerrie

500 g varkneksteaks, in repe gesny Sout en peper 125 ml (½ k) mielieblom 45 ml (3 e) olie 2 knoffelhuisies, fyngedruk 5 ml (1 t) gerasperde gemmer 15 ml (1 e) kerrie 500 ml (2 k) hoenderaftreksel 1...

View Article

Diabeetbeskuit

Dié lae-GI-beskuit word gemaak soos biscotti en is ideaal vir diabete. Onthou net, dis nie so bros soos gewone beskuit nie en moet goed geweek word in jou koffie of tee. Lewer 20 stukkies...

View Article


Fast and Furious se Paul Walker sterf

Die Amerikaanse akteur Paul Walker, 40, van die Fast and the Furious-aksieflieks het die naweek in ‘n motorongeluk in Santa Clarita, noord van Los Angeles, Kalifornië, gesterf. Volgens berigte was...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tien flieks waarin Paul Walker gespeel het

Die Amerikaanse aksie-akteur Paul Walker, 40, het die naweek in ‘n motorongeluk in Santa Clarita, noord van Los Angeles, Kalifornië, gesterf. Hy het veral bekendheid verwerf vir sy rol in die...

View Article

Sit jou beste voet voor

“Daar is genoeg TV-kokke wat julle kan leer hoe om kos te maak. Maar min mense kan jou leer oor die dinge wat aan die etenstafel gebeur.” Só sê Karen Dudley, eienaar en kok van The Kitchen in...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kim Kardashian kap kritici

Kim Kardashian het teruggekap oor beskuldigings dat sy te min tyd deurbring saam met haar dogter, North West. Die werklikheidster, wat nou haar verloofde, Kanye West, op sy Yeezus-toer deur Amerika...

View Article


12 Paul Walker-aanhalings

“Ek is gek daaroor om die aksiegoed te doen. Dis sooooveeel pret!”   Paul Walker, die akteur van The Fast And The Furious, is op 30 November in Santa Clarita, Kalifornië, in ’n motorongeluk dood. Hy...

View Article

Weer: Temperature vir 3 Desember 2013

Alexanderbaai……..15 22 Beaufort-Wes………17 29 Bethlehem…………12 21 Bloemfontein………16 27 Calvinia………….14 27 Cradock…………..14 27 De Aar……………15 29 Durban……………19 27 Emalahleni………..17 26 Ermelo……………14 23...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lelikste hond ter wêreld sterf

Foto: ELITEPHOTOAGENCY.COM Elwood, ook bekend as Yoda, die kruising tussen ’n chihuahua en ’n Chinese kuifhond wat in 2007 as die lelikste hond ter wêreld aangewys is, het onverwags gevrek. Elwood se...

View Article

Suid-Afrikaanse grafstene kan in 2014 veiligheidstelsels kry

Die wêreld se eerste veiligheidstelsel vir grafstene gaan vroeg volgende jaar in Suid-Afrika en die Verenigde Koninkryk bekendgestel word om die hoë voorkoms van grafskending en –diefstal te bekamp....

View Article


Oorgewig worsie onder die mes

‘n Oorgewig worshond se oortollige vel is verwyder. CNN se Jeanne Moos het meer oor Obie, die worsie se verhaal van oorgewig tot skraal. Gaan na http://www.cnn.com/video/

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kate se luukse haarafspraak

Soos enige nuwe ma moes Catherine, die hertogin van Cambridge, haar skoonheidsroetine tweede stel sedert die geboorte van haar en prins William se eersteling, prins George. Kate se gewone glansende...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vergeef hom – maar moenie vergeet nie

Daardie dag waarop jou lewensmaat jou die eerste keer verbaal of fisiek aangerand het, sal jy nooit weer kan uitwis nie, sê Zelda la Grange, ons blogger oor geweld teen vroue en kinders. DIS nie mag...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

5 liedjies om jou week op te vrolik

’n Bietjie Dave Matthews, ’n strelende John Legend, Miley en die kat – ons musiekblogger Ian Bredenkamp speel ’n liedjie vir elke dag van jou werkweek. Regsom van bo: MIley by die AMA’s, John Legend en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kyk wie is al vyf maande swanger, en dis ‘n seuntjie!

Sorina het hierdie foto van haar op Facebook gedeel. Sorina Erasmus, ook bekend as die Flooze van Witbank, het vandag dié foto op haar facebook bladsy gedeel. Sy is nou vyfmaande swanger en het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

GWM stel groter sportnuts bekend

Die Chinese motorvervaardiger GWM het plaaslik ’n besige jaar gehad met talle nuwe planne en opwindende nuwe modelle. So sluit GWM 2013 af met die bekendstelling van ’n nuwe sportnutsvoertuig, die H6....

View Article

Varkschnitzel met koolslaai

Genoeg vir 4 mense Bereidingstyd: 10 minute Gaarmaaktyd: 15 minute 4 x 150 g dun varksteaks, in skywe gesny sout en peper 250 ml (1 k) meel 1 eier 155 g broodkrummels 45 ml (3 e) olie KOOLSLAAI ½ kool,...

View Article
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>