Quantcast
Channel: Huisgenoot
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live

Wenk: Chu wys jou drie maniere met ‘n t hemp

“Dink aan spookasem en roomys” as jy aan pastel-kleure dink – ons modedirekteur Chu aan die woord. Kyk net hoe kan jy jou t-hemp op verskillende maniere kan dra vir verskillende geleenthede.

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Maak Britney ’n nuwe video?

Nadat Britney Spears onthul het sy oefen vir iets “hoogs geheim”, word bespiegel sy gaan dalk binnekort ’n nuwe video uitreik. Die sangeres (31) het verklap sy oefen vir ’n geheime projek vir “volgende...

View Article


Sal Philip Fergie terugverwelkom?

Prins Philip sal dit glo nie goedkeur as prins Andrew en Sarah Ferguson weer trou nie. Die hertog van Edinburgh hou nie van sy seun se eks nie – veral nie nadat Sarah die koningshuis in 1992 in die...

View Article

Michael, Catherine ‘heroorweeg huwelik’

Michael Douglas en Catherine Zeta-Jones is glo vir ’n ruk uitmekaar om hul huwelik te oordink. Die egpaar is April laas saam afgeneem, en het blykbaar ná 13 jaar van getroude lewe besluit om uitmekaar...

View Article

TV-gids: Donderdag 29 Augustus

Wat is vanaand op die kassie? 17:30 Ilse Kook (kykNET): Ilse kook seekos: Op die spyskaart is Thai gestoomde stokvis met tatsoi-en-papaja-slaai en ’n lemmetjie-en-rissie-sous,...

View Article


Gaan Harry trou?

Prins Harry beplan glo om Cressida Bonas “nou enige dag” die jawoord te vra. Die pretlustige prins (28) sien blykbaar nou kans om rustiger te word en af te haak met die sosiale vlinder, met wie hy 18...

View Article

Lesersresep: Ekonomiese bros beskuit

Maak sowat 40-50 stukke Bereidingstyd: 20 minute Baktyd: 1 uur Uitdroogtyd: oornag 5 x 250 ml (5 k) Nutty Weat 5 x 250 ml (5 k) bruismeel 500 ml (2 k) semels 30 ml (2 e) bakpoeier 500 ml (2 k)...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ek en die blommeverkoper

Ons internet-afspraakblogger Erla het tans drie mans op tou en voel asof sy binne-in die verhaal van die drie varkies geval het. Sal die geheimsinnige blommeverkoper die een met die huis van strooi...

View Article


Hartebreker ‘te sensitief’

Robert Pattinson is “te sensitief” en wil eintlik net hê mense moet van hom hou. Hoewel Rob een van die grootste sterre wêreldwyd is, met ’n horde helpers wat regstaan om enigiets vir hom te doen, bly...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

10 dinge wat jy van Harry se (moontlike) toekomstige vrou moet weet

Nadat prins Harry (28) sy meisie, Cressida Bonas (24), op ’n romantiese Afrika-vakansie geneem het, vlieg beweringe dat hy binnekort saam met haar voor die kansel wil staan. Harry se ouboet, Wills,...

View Article

DROPKOLWYNTJIES

Deur Pauline Schreuder Lewer 12 kolwyntjies Bereidingstyd: 15 minute Baktyd: 15-20 minute  125 g sagte botter 200 ml suiker 5 ml (1 t) vanieljegeursel 2 ekstra groot eiers 500 ml (2 k) koekmeel 10 ml...

View Article

Elton John gereed vir terugkeer

Sir Elton John “voel goed” en kan nie wag om op Maandag 2 September weer op die verhoog te wees nie. Die sanger moes uit ’n rits somerkonserte onttrek nadat hy blindedermontsteking gekry het, maar hy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Blikkiesbrood

Genoeg vir 6-8 mense Bereiding: 20 minute Gaarmaaktyd: 40-60 minute 1 kg gekoopte brooddeeg 50 ml tamatiepuree 50 ml mayonnaise 60 ml (¼ k) fyn appelkooskonfyt 125 g gaar spekvleis, in blokkies gesny...

View Article


Slaapkamerbrokkie laaste strooi vir Catherine

Michael Douglas se onthulling dat hy weens orale seks keelkanker gekry het was die finale strooi vir Catherine Zeta-Jones. Die Hollywood-egpaar het op 28 Augustus aangekondig hulle gaan ná 13 jaar van...

View Article

Agtervolg Sciëntoloë Katie Holmes?

Katie Holmes se veiligheidspan is bekommerd dat Sciëntoloë die aktrise en haar dogter agtervolg. Fotograwe op die stel van Katie (34) se jongste rolprent, Miss Meadows, is op Maandag 25 Augustus in...

View Article


Potgebraaide lamsblad met spinasievulsel

Genoeg vir 24 MENSE Bereiding: 30-40 minute Gaarmaaktyd: 2 uur SPINASIEVULSEL 45 ml (3 e) olyfolie 250 g spek, fyn gekap 3 klein preie, fyn gekap 6 knoffelhuisies, fyn gekap 250 g sampioene, fyn gekap...

View Article

Koninklikes soek ’n butler

Koningin Elizabeth is op soek na ’n leerling-butler nadat hul vorige butler se werkpermit onlangs verval het. Badar Azim, van Kolkatta in Indië, moes Engeland verlaat kort nadat hy gekies is om die...

View Article


Boy George waarsku Biebs en Rihanna

Boy George het Justin Bieber en Rihanna gewaarsku om nie soos hy sy lewe met dwelms te verspil nie. Die voormalige sanger (52) het vroeër teen heroïen- en kokaïenverslawing geveg en selfs ’n draai in...

View Article

Ons gesels met Sêr se Marco, Marcel en Lee

Dis byna tyd vir die eindronde van die ATKV-Universiteitesêr! Die kampuswenners van die vyf deelnemende universiteite (Pukke, Kovsies, Tuks, UJ en Maties) sal môre-aand (Saterdag) in Potchefstroom...

View Article

Infografika: Die lewe aan ons kuslyn

Suid-Afrika spog met ongetwyfeld een van die mooiste kuslyne ooit. Om nie van die ryk verskeidenheid see- en plantlewe te praat wat hier te vinde is nie.

View Article
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>