Quantcast
Channel: Huisgenoot
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live

Pesto-aartappelslaai

Pestosous 250 ml (1 k) basilieblare 60 ml (¼ k) gepelde amandels 60 ml (¼ k) pecorinokaas 60 ml (¼ k) olyfolie 15 ml (1 e) suurlemoensap sout en vars gemaalde peper Slaai 700 g baba-aartappels, gekook...

View Article


Uitspattige kinderpartytjies skok Victoria Beckham

Victoria Beckham het verklap sy was geskok oor die uitspattige kinderpartytjies waarheen haar kinders genooi is terwyl hulle in Los Angeles gewoon het. Victoria en haar man, David, probeer om nie hul...

View Article


Kate se kraamrok soos blits uitverkoop

Die Seraphine-kraamrok wat die hertogin van Cambridge dra in die eerste amptelike gesinsfoto’s met haar maand oue seun, is binne twee uur nadat die foto’s verskyn het uitverkoop. Op die eerste foto van...

View Article

Bekendes twiet steun vir Wentworth

Bekendes soos Ellen DeGeneres, Neil Patrick Harris en Jesse Tyler Ferguson het hulle tot Twitter gewend om hul ondersteuning te toon aan  Wentworth Miller nadat hy onthul het hy is gay. Die Prison...

View Article

Vreemdeling woon in Jennifer Lopez se huis

’n Man het ’n paar dae lank in Jennifer Lopez se herehuis in Malibu gewoon voor die polisie hom aangekeer het. Die sangeres was nie in dié tyd by haar huis van R100 miljoen nie; sy was in New York. Dis...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Moderedaksie-dagboek: Uiteindelik – die uitleg!

Ons moderedaksie-blogger verduidelik hoe die modefoto’s wat hulle neem en stileer in jou tydskrif beland. VANDEESWEEK kom ons uit by die finale stilhouplek langs die pad wat ons modeartikels loop: die...

View Article

Troeteldiere troos Rob

Robert Pattinson se honde, Bear en Bernie, help hom sy hartseer oor Kristen Stewart oorkom. Rob (27) het lankal uitgemaak met Kristen (23) omdat sy hom middel verlede jaar met die getroude regisseur...

View Article

Eksklusief: Waar ons loop, sal hy loop

Hy was hul wonderkind wat soveel lewens geraak het, en sy skielike dood nadat sy voet gegly en hy oor ’n afgrond by die Ou Hawe op Hermanus geval het, is vir sy ouers die seerste seer. “Maar as ek...

View Article


Wangedrag in die klaskamer: Hanteer dit só

Ongehoorsame kinders is geen nuutjie nie. Party van ons Kopskuif-Onnies is raadop met kinders wat die klaskamer ontwrig. Hoe gemaak wanneer ’n kind eenvoudig nie wil luister nie? Volgens Catherine...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

12 maniere om vetplante uit te stal

Kry inspirasie vir ’n vetplant-tuin – binne of buite – met dié idees wat ons blogger vandeesweek op die sosiale webtuiste Pinterest opgespoor het. TOE ek onlangs na ’n woonstel verhuis, het ek gedink...

View Article

Fliekvlooi: Nuut op die silwerdoek

Sandra Bullock keer terug na wat sy die beste doen in The Heat (16DTG), ’n makker-aksiekomedie met ’n kinkel: Die makkers is vroue. Daarin span die Oscar-bekroonde aktrise saam met die komediester van...

View Article

Sharon Osbourne: Simon het ’n sagte hart

Die Britse X Factor-beoordelaar Sharon Osbourne dink Simon Cowell is saggeaard, en sê sy het nog nooit ’n ernstige uitval met die mediabaas gehad nie. Sharon (60) het verklap Simon (53) was die eerste...

View Article

Simon Cowell wil baba Eric doop

Simon Cowell dink daaraan om sy baba Eric of Erica te noem, na sy oorlede pa. Die Britse mediabaas verwag sy eerste kind by die Amerikaanse sosiale vlinder Lauren Silverman, en voel die naam sal ’n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

3 stappe na begeerlike bene

Ons skoonheidsblogger wys jou hoe om jou bene lentegereed te maak. DIS sowaar al weer amper lente en dit beteken jy gaan baie meer vel moet wys. Laat ons nie ontken dat die gedagte ’n bietjie...

View Article

Infografika: 120 jaar se Curriebeker-plesier

Vernoem na Sir Donald Curry, het die Currie-beker as vir die afgelope 120 jaar gesorg vir uitstekende vermaak op die rugbyveld. Hier is ‘n paar kort feite en brokkies oor die toernooi

View Article


Weer trou uit vir prins Andrew

Prins Andrew en Sarah Ferguson is “beste vriende” wat ter wille van hul dogters op goeie voet bly, maar het glo geen planne om weer te trou nie. Die Britse koninklike (53) en die hertogin van York (53)...

View Article

Di-fliek ‘vol foute’

’n Nuwe fliek oor prinses Diana is vol foute, sê die ander mens oor wie die fliek gaan. Die fliek Diana gaan oor die oorlede prinses van Wallis se verhouding met dr. Hasnat Khan (nou 54), maar hy voel...

View Article


Selena Gomez is verlief op George Clooney

Selena Gomez sê sy soek ’n ouer kêrel nadat sy verlief geraak het op George Clooney. Die sangeres (21), wat ’n aan/af-verhouding met die sanger Justin Bieber (19) het, het eens op ’n tyd gesê sy hou...

View Article

Victoria gee Becks ’n tatoe-geskenkbewys persent

Victoria Beckham het vir die sokkerster David Beckham ’n tatoe-geskenkbewys vir sy verjaardag gekoop. Hoewel die modeontwerper nie dink haar man, wat reeds met 32 tatoes spog, het nog lyfink nodig nie,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Madiba ‘kritiek maar stabiel’

Oudpres. Nelson Mandela is steeds in ’n stabiele maar kritieke toestand in die hospitaal, het pres. Jacob Zuma Dinsdag gesê. Hy het in Maleisië gepraat nadat hy namens Madiba ’n wêreldvredesprys van...

View Article
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live