Quantcast
Channel: Huisgenoot
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live

TV-gids Woensdag 1 April 2015

Dit is vanaand op die kassie: 17:00 The Ellen DeGeneres Show (M-Net): Ellen is weer op haar beste! Die komediant gesels met bekendes, gewone mense met buitengewone stories en voer ’n paar danspassies...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die vyf beste gekkedaggrappe wat nou op die internet die ronde doen

Dis 1 April! In die gees van gekkedag het ondernemings en mense reeds met grappe en poetse begin – party daarvan geloofwaardiger as ander. Ons het ’n lys van die vyf beste grappe saamgestel wat die...

View Article


Krugerwildtuin sal hekkwotas oor Paasnaweek toepas

Dagbesoekers aan die Krugerwildtuin word versoek om op die hekkwotas te let wanneer hulle hul besoek beplan, want dit sal streng toegepas word tydens die Paasnaweek, wat van Donderdag 2 April tot...

View Article

Die beskermende voordele van knoffel

Knoffel is niks nuuts nie, maar dit is dalk tyd om dit by jou lys superkosse te voeg. View image | gettyimages.com In ’n onlangse studie is vasgestel dat hierdie geurige huisies jou kan beskerm teen...

View Article

Hond oorleef nadat sy raakgery en oor die kop geslaan is

’n Rondloper-hond in Washington in die VSA het oorleef nadat sy deur ’n motor getref en oor die kop geslaan is met ’n hammer. Daelater het die eenjarige tefie by ’n nabygeleë plaas opgedaag. 'Miracle...

View Article


Trop rondloperhonde woon begrafnis by van vrou wat hulle kosgegee het

’n Klompie rondloperhonde het hul laaste eer betoon aan ’n vrou wat haar lewe lank verwaarloosde diere versorg het. Stray dogs show up at funeral for the woman who used to feed them...

View Article

Geboortemerk begin babadogtertjie wurg

‘n Vreemde opskrif dalk, maar dis presies wat gebeur het. ’n Baba van vier maande in Engeland is gebore met wat aanvanklik as ‘n “skadelose” geboortemerk bestempel is. Maar sy het byna gesterf toe dié...

View Article

Die pensioenaris, die pekeluitjie en sy beste vriend

’n Hond is sowaar mens se beste vriend. Daarvan kan Alan Spencer van die VK getuig. Dog stops pensioner from choking to death on pickled onion with 'Heimlich Manoeuvre' http://t.co/7G93Ev8MLo...

View Article


Fliekvlooi: wat gebeur in rolprentteaters

Dié week is daar weer ’n lekker Afrikaanse fliek. Strikdas (O) handel oor die goedige bleeksiel Vossie (Kaz McFadden van Sewende Laan) wat op die dag dat hy na die Universiteit Stellenbosch gaan, sy...

View Article


TV-gids Donderdag 2 April 2015

Dit is vanaand op die kassie: 17:00 The Ellen DeGeneres Show (M-Net): Ellen is weer op haar beste! Die komediant gesels met bekendes, gewone mense met buitengewone stories en voer ’n paar danspassies...

View Article

TV-gids Vrydag 3 April 2015

Dit is vanaand op die kassie: 17:00 The Ellen DeGeneres Show (M-Net): Ellen is weer op haar stukke! Die komediant gesels met bekendes en gewone mense met buitengewone stories en sy voer ’n paar...

View Article

Kwêla! Woensdag, 8 April 2015

Woensdagaand, 8 April 2015, se program op kykNET (DStv kanaal 144) Bak is hoogmode en ons maak ’n draai by DEEGHUYS… Ons kuier in Namibië by die kunstenaar HENDRIK VREY… Ons kyk waarom baarde en snorre...

View Article

Bravo! Donderdag 9 April 2015

Donderdagaand, 9 April 2015, se program op kykNET (DStv kanaal 144). Ons begin op die FLEUR DU CAP Teaterpryse se rooi tapyt. Kyk agter die skerms van die toneelstuk MOEDER MOED EN HAAR KINDERS. En...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die derde Koekedoor-deelnemer uitgestem – ons gesels met Caroli

In Donderdagaand se aflewering van Koekedoor is die derde deelnemer deur die beoordelaarspaneel huistoe gestuur: Caroli Erasmus van Sasolburg moes oppak. Hoekom het jy vir Koekedoor ingeskryf? Ek het...

View Article

Jou sterre vir 3 April 2015

Sterre met Arthur Bowman #487254687 / gettyimages.com VERJAARDAGVERSLAG: Dis son en Jupiter se ligging vandag beteken jy sal ’n uitstekende jaar hê. Jy kan geld wen. As dit gebeur, sal dit min op ’n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Koekedoor Episode 4: Pinkies in die lug!

Deur Mari-Louis Guy As tiener was ek obsessief oor die doen en late van die Monaco-koninklikes, die Grimaldi’s. Dit blyk toe ons skoolhoof was ewe betotteld want met prinses Grace se afsterwe moes ons...

View Article

Appelspesery-kluitjies

Maak ’n fles appelspesery en gebruik dit wanneer jy ’n soet nagereg maak. Die kluitjies is die heel lekkerste op koeler dae. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 20 min. Gaarmaak: 15 min. Appelspesery 60 ml...

View Article


Jou sterre vir 4 April 2015

Sterre met Arthur Bowman #487254687 / gettyimages.com VERJAARDAGVERSLAG: Die maansverduistering op jou verjaardag beteken jy kan ’n betekenisvolle jaar verwag. Dinge begin vir jou gebeur. Daar is ’n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Drie FANTASTIESE nageregte met Peppermint Crisp

.post-slider-container .psc-slider-pagination li a {border-color: #999;}.post-slider-container .psc-slider-pagination li a:hover {border-color: #EF2B3F;}.post-slider-container .psc-slider-pagination...

View Article

Jou sterre vir 6 April 2015

Sterre met Arthur Bowman #487254687 / gettyimages.com VERJAARDAGVERSLAG: Die belangrikste krag van jou sterre vir vanjaar is dat jy goeie nuus kry. Ek sê nie jy gaan elke dag goeie nuus kry nie, maar...

View Article
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>