Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Hond oorleef nadat sy raakgery en oor die kop geslaan is

$
0
0

’n Rondloper-hond in Washington in die VSA het oorleef nadat sy deur ’n motor getref en oor die kop geslaan is met ’n hammer. Daelater het die eenjarige tefie by ’n nabygeleë plaas opgedaag.


Sara Mellado het van die hond op Facebook te hore gekom en die dier aangeneem. “As mens alles in ag neem waardeer sy is, is dit ongelooflik hoe sag en liefdevol sy is,” het Sara gesê.

Sy het die hondjie Theia genoem. Sara het al amper R12000 op die internet vir al die operasies wat die hond moet ondergaan, ingesamel.

Bronne: Ap, Yahoo News

 

 


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>