Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Kwêla! Woensdag, 8 April 2015

$
0
0

Woensdagaand, 8 April 2015, se program op kykNET (DStv kanaal 144)

  • Bak is hoogmode en ons maak ’n draai by DEEGHUYS…
  • Ons kuier in Namibië by die kunstenaar HENDRIK VREY…
  • Ons kyk waarom baarde en snorre nou weer “in” is saam met die mense van BONAFIDE BEARDS…
  • Die legende: PIETER-DIRK UYS, kuier op die bank…
  • En ons maak ‘n draai by die inspirerende TANYA O’CONNOR…

Dit is een wat jy beslis nie wil misloop nie, en dit alles gebeur Woensdagaand, 8 April 2015, om 20:00 op KWÊLA!

Kwêla herhalings is as volg:
Donderdae, 14:30
Vrydae, 10:00
Saterdae, 18:00
Sondae, 13:00
Maandae, 08:30


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>