Quantcast
Channel: Huisgenoot
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live

Basiese pannekoeke

Jy hoef nie verder te soek nie; dis die volmaakte pannekoekbeslag.   Lewer 20 Bereiding: 5 min. Rus: 15 min. Gaarmaak: 45 min. 1 liter (4 k) water 5 ml (1 t) sout 250 ml (1 k) olie 20 ml (4 t)...

View Article


Jou sterre vir 7 April 2015

Sterre met Arthur Bowman #487254687 / gettyimages.com VERJAARDAGVERSLAG: Vanjaar hou verrassings en nuwe omstandighede in. Daar sal veranderings wees wat jou groot vreugde verskaf en in ’n sekere opsig...

View Article


Vyf jaar agter muur vasgekeer – en kat oorleef!

’n Kat wat vyf jaar lank agter ’n muur by ’n treinstasie in Egipte vasgesit het, het slegs oorleef omdat ’n bejaarde man hom daagliks water en kos gevoer het. ’n Groep op Facebook het glo van die kat...

View Article

Skuif opsy, Grumpy Cat en Sauerkraut – hier kom Pompous Albert!

Die kat lyk soos ’n kombinasie van Albert Einstein en Grumpy Cat en het ’n absolute internetsensasie op Instagram geword. Meet Pompous Albert – the frowning feline who's a purr-fect cross between...

View Article

Naguile het “meer gesondheidsprobleme” as vroegopstaners

Party mense beskou hulself as ’n oggendmens, terwyl ander sê hulle is ’n naguil. Maar dit maak mos nie saak nie, mits jy net genoeg slaap kry, of hoe? Toe nou nie. View image | gettyimages.com Nuwe...

View Article


Paasnaweek: Minstens 30 mense kom nooit weer huis toe nie

  View image | gettyimages.com   Die duur prys van Paasnaweek – minstens 30 mense het op ons land se paaie gesterf terwyl 55 beseer is volgens statistiek vanoggend deur ER24 vrygestel. “Hierdie getalle...

View Article

Is jou bure dalk vampiere?

‘n Amerikaanse sosioloog, dr John Edgar Browning, het vyf jaar lank in die skadukant van die wêreld geleef om ‘ware vampiere’ te vind en na te vors. Hy was nie teleurgesteld nie.   View image |...

View Article

TV-gids Dinsdag 7 April 2015

Dit is vanaand op die kassie: 17:00 The Ellen DeGeneres Show (M-Net): Ellen is weer op haar beste! Die komediant gesels met bekendes, gewone mense met buitengewone stories en voer ’n paar danspassies...

View Article


TV-gids Woensdag 8 April 2015

Dit is vanaand op die kassie: 17:00 The Ellen DeGeneres Show (M-Net): Ellen is weer op haar beste! Die komediant gesels met bekendes, gewone mense met buitengewone stories en voer ’n paar danspassies...

View Article


23 April 2015 inkopielys

Komkommer, 1 Mango, 1 Spinasie, 500 g Knoffelhuisies, 5 Rooi brandrissies, 1-2 Uie, 2 Patats, 4 klein Aartappels, 4 groot Avokado’s, 2 Kersietamaties, 125 g Ment, 10 g Pietersielie, 10 g Koljander, 10...

View Article

Mej SA Liesl Laurie oor dwelms en drome

Die afgelope week is soos ‘n droom wat waar geword het vir Mej Suid-Afrika, Liesl Laurie  Sy het reeds haar eerste amptelike taak as Mej SA in haar tuisdorp, Eldorado Park, afgehandel. Liesl het by die...

View Article

Jou sterre vir 8 April 2015

Sterre met Arthur Bowman #487254687 / gettyimages.com VERJAARDAGVERSLAG: Dis ’n wonderlike jaar en jy doen ontdekkings oor jouself en die lewe in die algemeen. Jou selfvertroue kry ’n hupstoot en jy is...

View Article

VIDEO: Baba se kostelike reaksie wanneer speelgoedhen eiers lê

Paasfees is reeds verby, maar hierdie video sal steeds jou dag maak! Kyk net baba se kostelike reaksie op haar speelgoedhen wat Paaseiers lê. Die video  is sedert 2013 meer as ‘n miljoen keer gekyk. As...

View Article


Ouers sing kleingoed met moderne treffers aan die slaap

Ouers wieg graag die jongspan aan die slaap met moderne liedjies. View image | gettyimages.com In ’n onlangse studie deur BT (Britse Telekommunikasiediens) met 2 000 deelnemers in die Verenigde...

View Article

One Direction se Harry slaan ook sy eie koers in

Jy sal nie glo wat Harry Styles in Kaapstad aangevang het tydens die 1D-toer nie. With the incredible Harry Styles from 1Direction who comped Lalela students with tickets to the show in Cape Town....

View Article


Watter eetplanne werk?

Dis erg frustrerend en ontmoedigend wanneer jy ’n intensiewe (en waarskynlik peperduur) dieet begin volg en al wat ligter raak, is jou beursie. Gelukkig het navorsers aan die Johns Hopkins-universiteit...

View Article

Jy sal nie glo hoeveel hierdie vrou binne 10 maande gesteel het nie!

Kaapstad – ’n Ma van drie jong kinders, wat binne net 10 maande sowat R2,2 miljoen van haar werkgewer gesteel het, is Dinsdag agt jaar tronkstraf opgelê. View image | gettyimages.com Landi Theron (26),...

View Article


Sweet en trane beteken net meer pyn

’n Sewentienjarige tiener ly aan ’n allergie vir water wat so verlammend is dat selfs sweet ’n dodelike uitslag kan veroorsaak. Utah teen diagnosed with rare water allergy: http://t.co/DTyNiuqcg8...

View Article

‘n Liedjie spesiaal vir Paul Walker

View image | gettyimages.com Hordes mense het die afgelope ruk fliekteaters toe gestroom om die sewende Fast and the Furious-film te gaan kyk. Baie kykers het ook ‘n traan weggepink oor die geliefde...

View Article

Legendariese Ballade vir ’n Enkeling keer terug!

Voor die fliek was daar die TV-reeks – en die oorspronklike reeks keer terug na die kassie! Harsteer, liefde, raaisels en desperate dade was aan die orde van die dag in die 1980’s toe kykers vir die...

View Article
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>