Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Ma smokkel baba in rugsak

$
0
0

’n Desperate Fillipynse ma het haar baba in ’n rugsak landuit probeer smokkel omdat sy nie die regte dokumente vir die kind gehad het nie.

 

Die skandeerders by die lughawe het ’n vreemde vorm op die skerm gesien. Hulle was geskok toe hulle die rugsak oopmaak en ‘n slapende twee maande oue babaseuntjie vind.

Jenifer Pavolaura (25) het na bewering haar baba deur die Ninoy Aquino Internasionale Lughawe probeer smokkel omdat sy nie immigrasieklaring gehad het om die kind van Papoea-Nieu-Guinee na die Filippyne te neem nie.

Die enkelma en haar seun is vir ondervraging aangehou, maar is later toegelaat om deur te gaan. Die klagte teen haar is laat vaar.

Bronne: dailymail.co.uk, news.com.au

 

 


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>