’n Man van Kalifornië in die VSA is dood toe hy Woensdag uit ’n boom op ’n skerp heining geval het. Sy lyk is Woensdagoggend deur die polisie gevind.
California man fatally impaled on fence after falling from tree – http://t.co/BUh4HMXQQF pic.twitter.com/2V1H1YHu9m
— africanswags.com (@africanswags1) March 20, 2015
Die man het na bewering in die boom sit en drink toe hy gly en gesig eerste op die heining val. Daar was glo die vorige aand ’n partytjie in die huis.
California man fatally impaled on fence after falling from tree http://t.co/CFCCsynk86 #asiaone pic.twitter.com/rFJhJMoYY4
— Rubby Lim (@allinonesgnews) March 20, 2015
Bronne: Yahoo News, latimes.com