Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Drie redes waarom wol goed is vir jou

$
0
0

Daar is min dinge so lekker soos ’n snoesige wolkombers of warm wolsokkies. Nou blyk dit hierdie wondermateriaal hou mediese voordele in.

wool baby

Wol is hipo-allergeniese, antibakterieel en die beste opsie vir hitteregulering. Hier is nog drie redes waarom wol goed is vir jou:

Skoner lug

Wol help die lug suiwer hou deur allergene en besoedeling daaruit te verwyder. Dit help ook die groei van stofmyte bekamp.

Wol se veselstowwe vang tydelik die goed vas wat jou lugweë irriteer en dit word eers weer vrygestel wanneer dit gestofsuig of gewas word.

Beter slaap

As jy onder ’n wolkombers slaap, kan jy die fase waartydens jy droom en vinnige oogbewegings ervaar, verbeter danksy die hittereguleringseienskappe en gemak van die stof.

Wol beskerm teen die koue, maar op warmer aande hou dit jou koeler omdat die stof lug goed ventileer.

Wol absorbeer ook die hitte en vogtigheid van die vel wat ’n optimale slaapomgewing skep. Hierdie temperatuurregulering is veral belangrik vir pasgeborenes omdat hulle nog nie ten volle die vermoë het om hul liggaamstemperatuur te reguleer nie.

Antibakterieel

Oefenklere en sokkies van suiwer wol weerhou ook die slegte reuke van bakterieë wat met sweet vrygestel word. Die hoë vlak lanolien of wolvet in wol is antibakterieel.

Bron: Cape Wools

 

 


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>