Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Die ooievaar het geland vir Elana en Ian!

$
0
0

Borrelende Elana Afrika-Bredenkamp en Ian Bredenkamp het vandag ouers geword van ‘n pragtige klein dogtertjie.

Die glanspaartjie het haar aankoms so op Facebook aangekondig:

Liewe vriende en familie
Ons is so bly om aan te kondig dat ons babatjie, Esther Beth Afrika-Bredenkamp vanmiddag 12:31 gebore is. Sy weeg 2,97 kg. Sy’s pragtig! Dankie vir al jul gebede, Elana en Esther Beth doen beide goed.

Ian + Elana

Baie geluk aan die nuwe ouers, ons sien uit daarna om kleine Esther Beth te ontmoet!


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>