Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Kat reis 3200 km binne twee jaar om eienaar te vind

$
0
0

’n Kat wat meer as twee jaar gelede in die Amerikaanse deelstaat Suid-Carolina vermis geraak het, is 3 200 km daarvandaan in Suid-Kalifornië gevind.


Kevin die gestreepte kat is vroeg in Maart vanjaar in ’n sleepwa gevind.

Tydens ’n roetine-inspeksie van die sleepwa het die inspekteur iets gehoor. Die eienaar het gesê dat sy nie bewus was van die kat nie.

Die kat was gedehidreer en is na ’n diereskuiling gebring. Die mikroskyfie in sy oor het hulle sy eienaar help opspoor.

Cheryl Walls, sy eienaar, spot dat Kevin nou amptelik meer van die land gesien het as wat sy het.

Naas dehidrering was die kat ongeskend en wil dit blyk of iemand in die twee jaar na hom gekyk het. Maar dit bly ’n raaisel hoe die kat in die sleepwa beland het.

Bronne: Yahoo News, NBC News

 

 


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!