Man dok amper R180 000 op om kats-moordenaar te vind
’n Sakeman van Truro, Engeland, het ’n klein fortuin betaal om uit te vind wie sy dogter se kat doodgeskiet het. View image | Ter illustrasie – gettyimages.com Neil Tregarthen het teen amper R180 000...
View ArticleGevulde hoenderborsies met koolslaai
GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 35-40 min. 4 hoenderborsfilette sout en vars gemaalde peper 125 ml (½ k) meel 2 eiers, geklits 250 ml (1 k) broodkrummels 30 ml (2 e) olyfolie VULSEL 3...
View ArticlePolisieman: ‘Ek het geweet dis Zephany’
Die oomblik toe hy Zephany Nurse sien, het hy geweet sy is die baba wat in 1997 ontvoer is, het lt.kol. Mike Barkhuizen aan Die Burger gesê. RT .JwanButimar: Stollen baby reunited with mother after 17...
View ArticleStiefbroer aangekla ná liggaamsdele gevind word
Die stiefbroer van die Britse tiener Becky Watts (16) word aangekla van die moord op haar, en sy vriendin van regsverydeling. Nadat liggaamsdele Dinsdag ’n huis in Barton Hill, Bristol, gevind is, is...
View ArticlePetisie teen Facebook oor vet-emotikons
Wanneer jy jou Facebook-status bywerk, is kan jy uit ’n lysie verskillende emotikons een kies wat jou emosies op daardie oomblik weergee. Dit wissel van geluk tot verleentheid. Nou het sommige...
View ArticleVideo: Leeuwyfie maak motordeur met haar tande oop
Tydens ’n rit in ’n Suid-Afrikaanse wildreservaat het ’n groep toeriste van naderby met ’n nuuskierige leeuwyfie kennis gemaak. Joshua Sutherland se gesin het dit terdeë geniet om ’n lui trop leeus...
View ArticleGoeie nuus! SA wil bod indien vir 2023-Rugbywêreldbekertoernooi
Die Suid-Afrikaans Rugbyunie (Saru) het Woensdag aangekondig hy gaan ’n bod indien om in 2023 die Rugbywêreldbekertoernooi aan te bied. Dit sal die vierde keer wees dat hy aansoek doen. View image |...
View ArticleLuukse treintoer met die Namibiese Desert Express
Wat ‘n onvergeetlike avontuur wag op jou. Die Namibiese Desert Express, ontwerp en gebou in Namibië, het 250 000 man-ure oor ‘n tydperk van 18 maande geneem om spoorgereed te wees. Lugreëling,...
View ArticleBustoer na die jaarlikse Kersiefees
View image | gettyimages.com Kom saam op ons bustoer na die jaarlikse Kersiefees wat by Ficksburg in die Oos-Vrystaat plaasvind! Die Kersiefees, wat elke jaar in die derde week van November gehou...
View ArticleFliekvlooi: Wat gebeur by rolprentteaters?
Die oud-maar-nog-lank-nie-koud-nie Britte is terug in The Second Best Exotic Marigold Hotel (7-9OT), die opvolg op die verbasend groot treffer van 2011. In die eerste fliek het die jong en ambisieuse...
View ArticleNou wil Christoff Becker miljoene eis
Die minister van justisie, Michael Masutha, het kennis geneem van ’n berig dat een van die Waterkloof-vier, Christoff Becker, hom en drie ander beamptes vir R2,5 miljoen dagvaar, het sy kantoor Vrydag...
View ArticleSampioenpakkies
Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 6 min. 6 portabellosampioene 60 ml (¼ k) olyfolie sout en vars gemaalde peper VULSEL 50 ml botter 3 knoffelhuisies, gekap 800 g garnale, sonder dop 30 ml (2 e)...
View ArticleMurgpampoentjietert
GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 15-20 min. 250 g filodeeg 45 ml (3 e) botter, gesmelt KAASMENGSEL 150 g ricottakaas 250 ml (1 k) gerasperde mozzarellakaas 1 wiel fetakaas, gekrummel 1...
View ArticleSjokolade-peertert
LEWER 1 GROOT TERT (12 SNYE) Bereiding: 20 minute Verkoeltyd: 20 minute Gaarmaaktyd: 55 minute KORS 1 pak (400 g) broskorsdeeg VULSEL 125 g fyn amandels 2 eiers 125 g sagte botter 95 g strooisuiker 180...
View ArticleMexikaanse quesadilla
GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 10-15 min. 1 x 410 g-blik drie-boontjiemengsel, gedreineer 1 x 410 g-blik pitmielies, gedreineer 1 rooi-ui, fyn gekap 3 ingelegde jalapeño’s, gekap 10 g...
View ArticleSien dit in aksie: 81-jarige ouma trek motor vol mense met haar tande
Is Wang Xiaobei dalk die wêreld se sterkste ouma? Die 81-jarige ouma het onlangs op Amazing Chinese, die Chinese weergawe van Britain’s Got Talent, haar tande gebruik om ’n motor wat 1ton weeg te trek....
View ArticleWorswieletjies
LEWER 24 WIELETJIES Bereiding: 15 min. Rustyd: 20 min. Baktyd: 20 min. KORS 400 g skilferkorsdeeg, ontdooi VULSEL 30 ml (2 e) tamatiepasta 125 ml (½ k) blatjang 1 stingelui, fyn gekap 2 pynappelringe,...
View ArticleWEER: Verwagte temperature vir 7 Maart 2015
Hier is die verwagte minimum en maksimum temperature vir Vrydag 7 Maart 2015. Alexanderbaai……..14 22 Beaufort-Wes……..15 31 Bethlehem…………11 25 Bloemfontein………13 27 Calvinia………….12 30 Cradock…………..15 31...
View ArticleHulp met hongerpyne
Wanneer jy met ’n dieet begin, is jy vasbeslote en opgewonde oor wat gaan gebeur en jy beplan vrolik elke dag wat jy gaan eet. View image | gettyimages.com Die opwinding verflou egter baie vinnig as jy...
View ArticleJou sterre vir 7 Maart 2015
Sterre met Arthur Bowman #487254687 / gettyimages.com VERJAARDAGVERSLAG: Daar is goeie sterre vir vanjaar, maar weens vertragings en swak oordeel kan probleme opduik. Jou trots word gevoelige houe...
View Article