’n Stryd tot die dood tussen twee van die natuur se dodelikste gediertes
Dit is die vreesaanjaende oomblik toe twee van die dodelikste gediertesbots in ‘n epiese stryd waar ’n dodelike spinnekop ’n giftige slang aandurf. Neale Postlethwaite, ’n Australiese boer, het die...
View ArticleDie nuwe Mazda2 is hier
Daar is nóg ’n nuweling in die kompakte luikrug-segment – die nuwe Mazda2. .post-slider-container .psc-slider-pagination li a {border-color: #999;}.post-slider-container .psc-slider-pagination li...
View ArticleHou so jou oë gesond
Baie mense moet weens hul beroep die grootste deel van die dag die een of ander skerm dophou, of dit nou dié van ’n televisiestel, ’n rekenaar of ’n slimfoon is. View image | gettyimages.com Ongelukkig...
View ArticleDrie kinders ma-loos ná gru-bylmoord
Net ’n week gelede nog het die Costigans van Australië die geboorte van baba Ayla gevier. Nou reël hulle haar ma, Tara Costigan (28), se begrafnis. Thousands raised in online campaign for kids of...
View ArticleVoel weer goed oor jou lyf
Min mense is werklik tevrede met hul liggaam. View image | gettyimages.com Dit is een ding om ’n uitrusting te kies wat jou figuur vlei, maar ai, wanneer jy jouself sonder ’n draad klere sien . . ....
View ArticleMan brand toe iPhone 5C in sy sak ontplof
’n Man het derdegraadse brandwonde opgedoen toe sy iPhone 5C tydens ’n familielid se waak in sy sak ontplof het. Erik Johnson van Long Island, New York, sê hy het gebuk om sleutels op te tel toe hy ’n...
View ArticleTV-gids Maandag 3 Maart 2015
Dit is vanaand op die kassie: 17:00 The Ellen DeGeneres Show (M-Net): Ellen is weer op haar beste! Die komediant gesels met bekendes, gewone mense met buitengewone stories en voer ’n paar danspassies...
View ArticleJy sal nie glo hoeveel Jamie Dornan vir nog 50 Shades-flieks aangebied is nie!
Jamie Dornan gaan glo R81 miljoen betaal word om in die volgende twee Fifty Shades of Grey-flieks te speel. View image | gettyimages.com Die rol van die sakeman Christian Grey in die rolprentverwerking...
View ArticleWEER: Verwagte temperature vir 4 Maart 2015
Hier is die verwagte minimum en maksimum temperature vir Woensdag 4 Maart 2015. Alexanderbaai……..16 22 Beaufort-Wes……..20 34 Bethlehem…………11 25 Bloemfontein………10 29 Calvinia………….15 29 Cradock…………..14...
View ArticleRolverdeling vir Independence Day aangekondig
Willl Smith gaan wel nie daarin verskyn nie, maar die akteur wat die rol van sy seun in die fliek gaan speel, is onlangs aangekondig. View image | gettyimages.com Dit is Jessie Usher (Survivor’s...
View ArticleSolly Ozrovech sterf
Ds. Solly Ozrovech (88) is vroeg Woensdagoggend oorlede. Solly was ‘n bekende NG-predikant en skrywer van Christelike boeke. Volgens Netwerk24 het hy aan hart- en nierversaking gesterf. Netwerk24 berig...
View ArticleInternet gons oor wesel op voël se rug
Dit lyk heeltemal te goed om waar te wees. Die internet het gister behoorlik gegons nadat ’n foto van ’n wesel op die rug van ’n houtkapper soos ’n veldbrand versprei het. Die amateurwildlewefotograaf...
View ArticleBobby se nuwe musiekvideo!
Bobby van Jaarsveld het pas sy spliternuwe musiekvideo van sy treffer, Een vir een, vrygestel. Sy vrou, Annatjie, verskyn ook in die video.
View ArticleVarkworsie-hamburger
LEWER 6 HAMBURGERS Bereiding: 20 min. Verkoeltyd: 20 min. Gaarmaaktyd: 2 min. in pan, 10 min. inoond VLEISKOEKIES 4 varkworsies, vleis uit die derm gedruk 1 ui, gekap 2 wortels, fyn gerasper 10 ml (2...
View ArticleEiland het ses keer meer katte as mense
Die klein Japannese eiland Aosjima is die tuiste van meer as 120 rondloperkatte. Daar is ses katte vir elke mens op dié eiland, waarvan mense sedert die einde van die Tweede Wêreldoorlog ál meer...
View ArticleBylmoorde: Verklaring oor Marli van Breda uitgereik
André en Sonja du Toit, voogde van die oorlewende Van Breda-kinders, sê die familie besoek Marli van tyd tot tyd. Martin en Teresa van Breda en hul seun Rudi het in Januarie-maand in ’n bylaanval...
View ArticleParasetamol met hartaanvalle verbind
Navorsers het tot die gevolgtrekking gekom die langdurige daaglikse gebruik van pynstillers verhoog jou kans om skielik te sterf met 63 persent. Dit verhoog ook die risiko vir ’n hartaanval of beroerte...
View ArticleRoker erfporsie kwyt
’n Sakeman van Pretoria het sy seun onterf omdat dié geweier het om op te hou rook, het The Star Woensdag berig. View image | gettyimages.com Dawid van Vuuren se seuns, Daniel en Marius, is onterf;...
View ArticleWEER: Verwagte temperature vir 5 Maart 2015
Hier is die verwagte minimum en maksimum temperature vir Donderdag 5 Maart 2015. Alexanderbaai……..16 25 Beaufort-Wes……..16 29 Bethlehem…………08 27 Bloemfontein………13 29 Calvinia………….14 32 Cradock…………..14...
View ArticleKoorsblaarmites
Ongeveer 80 persent van die mensdom het die herpessimpleksvirus (HSV) onder lede, maar weet nie hoe om die gepaardgaande koorsblare en pynlike blase behoorlik hok te slaan nie. View image |...
View Article